14 Mei 2022
May 14th, 2022
DagstukPsalm 111Dit wat die Here doen is groot en wonderlik!Dit wat Hy vir jou doen is ontsaglik!Daarom moet ons Hom aanhou prys en Sy lof besing!“Eerbied vir die Here is die begin van wysheid. Dié wa...  Read More
13 Mei 2022
May 13th, 2022
DagstukLukas 6Jesus wys Sy heerskappy oor die sabbat: Hy is ons Sabbatsrus!Dan doen Hy 2 Messiaanse wonderwerke voordat Hy die skare leer van hoe om eintlik reg te lewe, anders as wat hulle godsdienst...  Read More
12 Mei 2022
May 12th, 2022
DagstukJesaja 61Die roeping van Jesus word hier gestel!Dis waarom Jesus die gedeelte in Lukas 4 aanhaal en proklameer!Hy kondig aan dat Hy die vervulling van Jesaja se profesie is en dus die Messias i...  Read More
11 Mei 2022
May 11th, 2022
DagstukPsalm 110Dawid sê: U Here het vir my Here gesê…Hierdie wonderlike Psalm gaan oor die Messias: Jesus.Wat uit Dawid die koning se nageslag sou kom maar ook sy Here is!!Want Hy is die Koning van d...  Read More
10 Mei 2022
May 10th, 2022
DagstukLukas 5Nuwe wyn in nuwe wynsakke!Die mense wat Jesus gebruik om Sy liefde te wys en Sy Koninkryk uit te dra, was nie die ou garde van godsdienstige leiers soos die Fariseers en priesters nie, m...  Read More
9 Mei 2022
May 9th, 2022
DagstukJesaja 60Jerusalem: die stad van vrede, die Dawid-stad, bly vir die Here ‘n spesiale plek!Dis waar die Tempel vir baie jare gestaan het en van Salomo se tyd die Here se teenwoordigheid in gesky...  Read More
8 Mei 2022
May 8th, 2022
DagstukPsalm 109Dawid bid oor mense wat hom slegsê, veroordeel en vloek.Hy vra dat die Here met hulle sal afreken.Hy besef sy afhanklikheid van die Here se hulp en genade!Ons is nie gemaak om te vloek...  Read More
7 Mei 2022
May 7th, 2022
DagstukLukas 4Jesus se bediening begin met Sy doop, versoeking en toe prediking.Eers in Sy tuisdorp Nasaret se sinagoge, maar nadat hulle Hom verwerp en wou vermoor, bedien Hy verder. Gereeld in Kaper...  Read More
6 Mei 2022
May 6th, 2022
DgstukJesaja 59Ons sonde vorm ñ skeidingsmuur tusse ons en God! v2“Die Waarheid struikel in die strate”Hierdie profesie is oor Israel, maar is ook so in Suid Afrika vandag waar!Mag ons besef die Here ...  Read More
5 Mei 2022
May 5th, 2022
DagstukPsalm 108“Met God se hulp sal ons seëvier…”‭‭PSALM 108:14‬ ‭NLV‬‬Dawid weet dat die Here die God van alle nasies is.In sy oorloë teen ander volke het hy reeds vooraf besef dat die Here Israel S...  Read More
4 Mei 2022
May 4th, 2022
DagstukLukas 3Johannes die Doper se prediking, arrestasie en ook doop van Jesus word beskryf.Hierna die geslagslyn van Jesus van Maria se familielyn af.Matteus beskryf Josef se geslagsregister, en Luk...  Read More
3 Mei 2022
May 3rd, 2022
DagstukJesaja 58Om te vas: sonder kos te bly vir n bepaalde tyd sodat jy gefokus kan bid.Vastye is vir ons as volgelinge van die Here steeds belangrik!Vas en bid gereeld.Wat Jesaja ook benadruk is die...  Read More
2 Mei 2022
May 2nd, 2022
DagstukPsalm 107Here, help ons!Dis die gebed wat oor en oor hier herhaal word en wat ons soos Petrus wat gesink het ook moet bid.Gister het ek met die gemeente (LWC) gepraat oor depressie, angs, uitbr...  Read More
1 Mei 2022
May 1st, 2022
DagstukLukas 2Jesus is gebore in Betlehem vir jou!Sy geboorte in die stal en die herders wat Hom kom besoek het, engele se lied en al die wonderlike gebeure van Sy koms word beskryf!Ook sy besoek as 1...  Read More
30 April 2022
April 30th, 2022
DagstukJesaja 57Die Here praat oor wat met gelowiges gebeur as hulle sterf: hulle gaan na die Here!Maar goddelose mense eindig in die graf en ewige vuur.Hier spreek Hy ook onsedelikheid aan en sê weer...  Read More
29 April 2022
April 29th, 2022
DagstukPsalm 106Prys die Here!Hy is getrou in Sy genade!!Al het Sy volk Israel telkemale gesondig en hulle rug weer en weer op die Here gekeer, red Hy hulle elke keer weer uit hulle nood.Vir jou en vi...  Read More
28 April 2022
April 28th, 2022
DagstukLukas 1Teofilus!Vriend van God!Is dalk Lukas se manier om met jou, my, en elkeen van ons wat lief is vir die Here, die storie van Jesus te vertel!Die storie begin by Gabriël, die engel, wat aan...  Read More
27 April 2022
April 27th, 2022
DagstukJesaja 56“…My Tempel sal ‘n huis van gebed genoem word vir alle nasies!”Hierdie woorde haal Jesus aan as Hy die Tempel met ‘n sweep reinig van geldwisselaars, want waar die heidene moes aanbid ...  Read More
   NewerOlder