24 Augustus 2023
August 24th, 2023
Amos 1Amos, ñ gewone skaapboer, profeteer in dieselfde tyd as Jesaja.Dit was ñ baie stabiele tyd in Juda, maar onstabiel in Israel en omgewing!Daarom profeteer hy oordeel oor Israel en al die naburige...  Read More
23 Augustus 2023
August 23rd, 2023
Openbaring 10Johannes sien ñ Groot engel met ñ boekrol en die 7 donderslae kom, maar dit word aan ons verberg wat die gevolge is van die donderslae.  Die Engel met die boekrol gee die “woord” aan Joha...  Read More
22 Augustus 2023
August 22nd, 2023
1 Kronieke 22Dawid kry alles gereed vir die bou van die Tempel deur sy seun Salomo!Koning Dawid sou nooit sy eie lewensdroom, die Tempel, gesien staan het nie.Maar, hy het als in plek gekry: hy het ge...  Read More
21 Augustus 2023
August 20th, 2023
Joël 3 Die volke soos Assirië, Babelonië en Persië het Israel en Juda in ballingskap weggevoer en ook later die tempel skatte aan die Grieke verkoop. Nou profeteer Joël dat hierdie Grieke ook hulle ga...  Read More
20 Augustus 2023
August 20th, 2023
Openbaring 9Die 5de engel met sy trompet sal vir die mense in die verdrukking verskriklik wees. Hulle sal monsteragtig lyk en die mense vir 5 maande lank teister en martel, maar niemand sal sterf nie,...  Read More
19 Augustus 2023
August 20th, 2023
1 Kronieke 21Dawid se sonde van hoogmoed laat hom die volk tel.Dit lei tot n pessiekte onder die mense en 70 000 gaan dood!Dawid tree egter vir die volk in.Die Here stop toe die engel en Dawid kies om...  Read More
18 Augustus 2023
August 17th, 2023
Joël 2“Kinders van Sion, juig en wees bly in die Here julle God, want Hy gee vir julle reën as teken van geregtigheid, soos voorheen, sal Hy stortbuie en laatreëns vir julle laat uitsak.”‭‭Joël‬ ‭2‬:‭...  Read More
17 Augustus 2023
August 17th, 2023
Openbaring 8Stilte van skok en afwagting gaan saam met die 7de seël.Dit lei nie net die 7 trompette in wat oordeel oor die aarde uit stort nie, maar dit veroorsaak ook dat die toorn van die Here in di...  Read More
16 Augustus 2023
August 16th, 2023
1 Kronieke 20Dawid en sy manne het die Ammoniete onderwerp in oorlog.Nie net het hulle hierdie ou vyand van Israel verslaan nie, maar ook die Filistyne en in besonder die reuse onder hulle.  Dawid wat...  Read More
15 Augustus 2023
August 15th, 2023
Joël 1Ons weet nie presies waneer die profesie neergepen is nie, maar dit was voor die ballingskap en dus kan die vernietiging wat beskryf word hier ook moontlik toegeskryf word aan die Babeloniërs!Me...  Read More
14 Augustus 2023
August 14th, 2023
Openbaring 7Daar kom ñ verdrukking van 7 jaar aan die einde van tyd!Ons as kerk, ons gelowiges, gaan egter dan by die Here wees. Maar, daar gaan ñ klomp mense wees wat deur ñ vreesaanjaende tyd gaan!B...  Read More
13 Augustus 2023
August 12th, 2023
1 Kronieke 19Die hoogmoed en arrogansie van die jong Ammonietiese koning lei tot ñ oorlog tussen Dawid en Ammon, met die Arameers wat hulle kom help. Die Here help egter vir Joab en Dawid en gee hulle...  Read More
12 Augustus 2023
August 12th, 2023
Esegiël 48Jerusalem se naam sal wees: Die-Here-is-daar. In die 1000 jaar vrederyk wat nog moet kom, waaroor Esegiël hier profeteer, gaan Jesus self in Jerusalem woon en van daar regeer. Die afmetings ...  Read More
11 Augustus 2023
August 10th, 2023
Openbaring 6Die groot Oordeel word geprofeteer en die 7 seëls se oopmaak en uitstort van wat dit behels. Die 1ste 4 seëls se oopmaak gaan gepaard met ñ ruiter op ñ perd wat uit ry. Die 4 lewende wesen...  Read More
10 Augustus 2023
August 10th, 2023
1 Kronieke 18Dawid se heerskapy het ñ bloeityd beleef!Dit het met Dawid en Israel uitermate goed gegaan!Hulle het oorwinning behaal oor al hul buurlande en veral die konings van die magtigste middeoos...  Read More
9 Augustus 2023
August 9th, 2023
Esegiël 47Met Jesus se terugkeer na die aarde en Sy bly in Jerusalem waar Hy gaan regeer vir ñ 1000 jaar, gaan die geografie van Israel verander. Die skrif sê as Hy weer terug kom en Sy voete raak wee...  Read More
8 Augustus 2023
August 8th, 2023
Openbaring 5 “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die sterkte, vir ewig en ewig.”‭‭Openbaring‬ ‭5‬:‭13‬ ‭AFR20‬‬As Johannes in die Troonkamer...  Read More
7 Augustus 2023
August 6th, 2023
1 Kronieke 17Dawid het ñ begeerte om vir die Here se ark n huis te bou: ñ tempel!Maar nadat die Here met Natan die profeet gepraat het wys die Here vir Dawid dat hy nie vir Hom ñ tempel gaan bou nie, ...  Read More
   NewerOlder