29 September 2023
September 29th, 2023
Miga 3Die leiers en profete van Jerusalem word gewaarsku om nie meer langer die mense uit te buit met swaar laste van belasting nie.Die profete mag nie net goed profeteer as hulle geld kry en sleg as ...  Read More
28 September 2023
September 28th, 2023
Openbaring 22Jesus Kom!“Kyk, Ek kom gou! Gelukkig is dié wat vashou aan die woorde van die profesie van hierdie boekrol. ”‭‭Openbaring‬ ‭22‬:‭7‬ ‭AFR20‬‬Ons sien uit na die Here se wederkoms!Waar ons ...  Read More
27 September 2023
September 27th, 2023
2 Kronieke 5Salomo saam met die volk wy die nuut geboude Tempel aan die Here toe!Hulle doen dit deur die ark van die verbond op die regte manier, deur priesters, te dra na die Allerheiligste en ontelb...  Read More
26 September 2023
September 26th, 2023
Miga 2Daar is ñ deurbraak nodig en net die Here kan dit bring.Hardkoppige sondaars staar oordeel in die gesig en dit is net deur ons wat hulle kan hoor van die Here: hulle Deurbraak!Daarom moenie skro...  Read More
25 September 2023
September 25th, 2023
Openbaring 21Ons gaan nie vir ewig in die hemel bly nie!Ons gaan wel in ñ her-skepte aarde woon en die ewige stad die Nuwe Jerusalem vir ewig in bly saam met die Here.Die idee van die visioen wat Joha...  Read More
24 September 2023
September 24th, 2023
2 Kronieke 4Salomo bou die Tempel met weelde!Die meubels van die Tabernakel maak hy baie groter vir die groot Tempel en as dit by die 7stuk kandelaar en tafel van toonbrode kom maak hy 10 van elk inst...  Read More
23 September 2023
September 22nd, 2023
Miga 1Miga kondig oordeel in die vorm van ballingskap aan vir Samaria die hoofstad van Israel en ook Jerusalem van Juda!Dit gebeur tydens die tyd van Miga dat Samaria weggevoer word deur die Arameers,...  Read More
22 September 2023
September 21st, 2023
Openbaring 20Aan die einde van die tyd gaan daar 7 jaar verdrukking wees.Net voor dit gaan die bestaande Kerk opgeneem word na die Hemel om by die Bruidegom te wees!Daarna sal Jesus aarde toe kom , Sa...  Read More
21 September 2023
September 21st, 2023
2 Kronieke 3Salomo begin die Tempel bou!Die mates en detail word genoem sodat ons kan weet hoe indrukwekkend die gebou was.Die Allerheiligste, ñ perfekte vierkant, was met goud beslaan en het 2 goue e...  Read More
20 September 2023
September 19th, 2023
Obadja 1Die profesie teen Edom, die afstammelinge van Esau, die tweelingbroer van Jakob, was omdat hulle die Israeliete gespot en selfs geplunder het tydens die beleg van Jerusalem toe Nebukadnesar Is...  Read More
19 September 2023
September 18th, 2023
Openbaring 19Die Bruilofsfees van die Lam is vir ons die Bruid, die Kerk, bestem en sal plaasvind tydens die verdrukking.Wanneer die vals profeet, die anti-chris en die dier (beast) mense verlei en ve...  Read More
18 September 2023
September 17th, 2023
2 Kronieke 2Soos Dawid die materiaal, goud en silwer met baie hout begin reg kry het vir die bou van die Tempel, so kry Salomo die mannekrag gereed vir die groot bouwerk.Hy versamel bouers en werkers ...  Read More
17 September 2023
September 16th, 2023
Amos 9“Ek sal die lot van my volk Israel verander. Hulle sal hulle verwoeste stede herbou en bewoon; hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink; hulle sal tuine aanlê en die vrugte daarvan eet....  Read More
16 September 2023
September 16th, 2023
Openbaring 18Babilon is al totaal en al vernietig!Hierdie profesie beskryf dus die vernietiging van alle regering en ekonomiesestelsels wat in die verdrukking Babilon verteenwoordig!In Hoofstuk 17 het...  Read More
15 September 2023
September 14th, 2023
2 Kronieke 1Salomo gaan offer ñ1000 offers by die oorspronklike Tabernakel en nie waar dit gemaklik is in Jerusalem by die ark van die verbond nie maar op die platteland in Gibeon.Daar ontmoet die Her...  Read More
14 September 2023
September 14th, 2023
Amos 8Israel se afgodery en skelm oneerlikheid, maar veral ook die indoen van armes het hulle in gehaal sê Amos.Die goue kalf afgod wat hulle gesê het is die Here en opgerig het in Dan en Berseba het ...  Read More
13 September 2023
September 13th, 2023
Openbaring 17In die tyd wat Johannes hierdie openbaring ontvang regeer Rome, ñ stad op 7 heuwels.Die Romeinse invloed op die westerse wêreld in sy reg en ekonomiesestelsel laat ons dink dat die vrou v...  Read More
12 September 2023
September 12th, 2023
1 Kronieke 29In die 40 jaar wat Dawid regeer het, het dit uitsonderlik goed gegaan met Israel.As Dawid vir die Here so baie goud, silwer en edelgesteentes kon gee is dit dalk te verstane, maar dat sy ...  Read More
   NewerOlder