13 September 2023

Openbaring 17

In die tyd wat Johannes hierdie openbaring ontvang regeer Rome, ñ stad op 7 heuwels.
Die Romeinse invloed op die westerse wêreld in sy reg en ekonomiesestelsel laat ons dink dat die vrou van die profesie die regerings van Europa en of die weste gaan wees.

Daar is dus volgens die hoofstuk nog ñ wêreld oorlog op pad voor die einde en Christus se oorwinning oor hierdie draak en die vrou.

Here, dankie dat U regeer, en al regeer konings deur die eeue, U bly in beheer!
U is die Lam van God die Koning van konings!