16 September 2023

Openbaring 18

Babilon is al totaal en al vernietig!
Hierdie profesie beskryf dus die vernietiging van alle regering en ekonomiesestelsels wat in die verdrukking Babilon verteenwoordig!
In Hoofstuk 17 het die geestlike mag van Babilon of Rome (godsdiens) geval tydens die verdrukking wat kom, maar in hoofstuk 18 val die ekonomie en regerings stelsels uitmekaar.

Here, U is getrou deur regerings en ekonomiƫin plek te hou deur U Heilige Gees en U Kerk.
Sonder U Gees sal dit chaos wees!
U is Orde!