29 September 2023
Miga 3
Die leiers en profete van Jerusalem word gewaarsku om nie meer langer die mense uit te buit met swaar laste van belasting nie.
Die profete mag nie net goed profeteer as hulle geld kry en sleg as hulle niks kry nie!
Hulle albei, profete en leiers, moet na die Here luister en die mense reg lei!
Die oordeel het toe gebeur: vir 70 jaar was Jerusalem verlate en die tempelberg ñ oorbegroeide plek.
Ons as leiers moet die mense dien deur die Here se stem te hoor en die mense daarvolgens te help en te lei!
Here, dankie vir U Heilige Gees wat deur ons praat!
U is die Gees van God!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025