14 September 2023

Amos 8

Israel se afgodery en skelm oneerlikheid, maar veral ook die indoen van armes het hulle in gehaal sê Amos.
Die goue kalf afgod wat hulle gesê het is die Here en opgerig het in Dan en Berseba het nie die Here se goedkwurig weggedra nie, inteendeel die profeet lig hier uit dat dit stom afgode is!

Here, help ons om U te aanbid soos U wi en nie soos ons goeddink nie!
Help ons om ons te ontferm oor armes eerder as om hulle in te doen.
U is die Oppermagtige Heer!