26 September 2023

Miga 2

Daar is ñ deurbraak nodig en net die Here kan dit bring.
Hardkoppige sondaars staar oordeel in die gesig en dit is net deur ons wat hulle kan hoor van die Here: hulle Deurbraak!
Daarom moenie skroom om te vertel van Jesus die Goeie naas van genade en verlossing!

Here, help ons om met ons dade elke dag en ook ons openlike getuienis, mense van U Goedheid te vertel!
U is die Koning wat op die voorpunt voor ons loop!