17 Oktober 2023
October 16th, 2023
Nahum 2Hierdie profetiese gedig oor die val van Ninive, die sterkte, wreedste en grootste vyand wat Israel nog gehad het tot en met die tyd van Nahum, beskryf die verwoesting!Eers beskryf hulle die so... Read More
16 Oktober 2023
October 15th, 2023
Matteus 6Of jy gee en of jy bid of vas en selfs goed bymekaar maak: doen dit nederig!Sonder om gesien te wil word!Wat ons doen, doen ons vir die Here en nie vir mense se aandag of goedkeuring nie!“Maa... Read More
15 Oktober 2023
October 14th, 2023
2 Kronieke 11Die Here, deur ñ profeet, raai Rehabeam af om te gaan veg teen Jerobeam!Jerobeam in die noordelike 10 stammeryk wou nie van die Here se priesters en Leviete gebruik maak om by sy tempels ... Read More
14 Oktober 2023
October 14th, 2023
Nahum 1Nahum profeteer dat daar om ons vyande is, soos Ninive en Basan Israel se bure wat hulle aanval.Maar, Hy sal uitkoms gee en vrede bring.Hy herrinder Israel en ons dat die Here getrou is om ons,... Read More
13 Oktober 2023
October 12th, 2023
Matteus 5Die Berg-preek van Jesus (langs die See van Galilea) begin met die Salig-sprekinge!!!Soos:“Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” Matteus 5:9 CAB23Da... Read More
12 Oktober 2023
October 11th, 2023
2 Kronieke 10Na Salomo se dood kom die volk onder aanvoering van Jerobeam na die koning Rehabeam om vir hom belasting verligting te vra.(Salomo het baie reg gekry maar het ook die volk swaar belas).Re... Read More
11 Oktober 2023
October 10th, 2023
Miga 7“Wees nie bly teen my nie, o my vyand; as ek val, sal ek opstaan; as ek in duisternis sit, sal die HERE vir my 'n lig wees.”Miga 7:8 CAB23Die Here is ons Lig wat ons lei in ons lewe!As on... Read More
10 Oktober 2023
October 9th, 2023
Matteus 4Na Jesus se doop gaan Hy vir 40 dae in die woestyn in om te vas. Aan die einde van die tydperk versoek satan die Here, maar Jesus antwoord hom met skrif en 3 keer weerstaan Hy die duiwel en W... Read More
9 Oktober 2023
October 8th, 2023
2 Kronieke 9Die weelde en rykdom waarmee Salomo omring was, was ñ direkte gevolg van sy wysheid.Die koningin van Skeba se verbasing was nie net oor die rykdom en weelde nie, maar veral oor die orde en... Read More
8 Oktober 2023
October 7th, 2023
Miga 6“Nee, Hy het reeds gesê wat reg is.Die Here verwag van julle om reg te laat geskied,om liefde en trou te bewys,en om nederig voor God te lewe.”MIGA 6:8 NLVDie regte ding om te doen vir I... Read More
7 Oktober 2023
October 6th, 2023
Matteus 3Johannes die doper het Israel by die Jordaan gedoop as ñ simboliese teken dat Israel weer in ñ nuwe tyd sou ingaan soos hulle gedoen het toe hulle as volk saam met Joshua die eerste keer deur... Read More
6 Oktober 2023
October 5th, 2023
2 Kronieke 8Salomo bou vir sy eerste 20 jaar die koninkryk van Israel uit: hy bou nie net paleise en die Tempel nie, maar ook talle stede, soos Eilat (Elot) wat hy as basis gebruik om skeepshandel met... Read More
5 Oktober 2023
October 5th, 2023
Miga 5Die profesie dat Die Koning van Israel gaan kom uit Betlehem (wat ons gister gelees het) is hier opgeskryf!!Ook dat die Regter van Israel met ñ staf op die wang geslaan sou word: dit het so gebe... Read More
4 Oktober 2023
October 4th, 2023
Matteus 2Met die geboorte van Jesus kom daar wyse manne uit die ooste.Dit was heel moontlik Persiërs wat 400 vantevore deur Daniël beinvloed was om die Here te dien en te wag vir die Messias al is hul... Read More
3 Oktober 2023
October 3rd, 2023
2 Kronieke 7Die Here daag op by die toewyding van die Tempel!Sy Heerlikheid is so swaar dat die priesters nie kan staan om hulle diens te doen voor die Here nie!In die heerlikheid en fees ontmoet die ... Read More
2 Oktober 2023
October 2nd, 2023
Miga 4Hier profeteer Miga oor die 1 000 jaar Vrederyk wat nog met kom!!Die regering van Jesus die Koning gaan aanbreek en ñ duisend jaar duur. Aan die einde van die 1000 jaar vrederyk gaan Hy Sy vyand... Read More
1 Oktober 2023
September 30th, 2023
Matteus 1Die Leeu en die Lam se storie (op aarde) begin so:“Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham:”Matteus 1:1 AFR20Jesus is die Koning, die Leeu, ... Read More
30 September 2023
September 29th, 2023
2 Kronieke 6Met die toewyding van die Tempel wat Salomo vir die Here gebou het, besef die jong koning dat die Here orals is en nie hoef te bly in die Tempel nie, nogtans vra Salomo Hom om daar Sy Teen... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
