1 Oktober 2023

Matteus 1

Die Leeu en die Lam se storie (op aarde) begin so:
“Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham:”
‭‭Matteus‬ ‭1‬:‭1‬ ‭AFR20‬‬

Jesus is die Koning, die Leeu, die Seun van Dawid! Wat gaan kom om te oordeel!
En Hy is ook Genade, die Lam, wat in ons plek geslag is!

Josef word deur ñ engel aangeraai om by Maria te bly aangesien haar swangerskap van die Heilige Gees is.

Here, dankie dat Jesus nie net eweskielik veskyn het nie, maar dat U deur BAIE geslagte heen Sy koms beplan het en sy geslaglyn opgestel het in die van ñ koninklike lyn!
U is Immanuel!
God met ons!