5 Oktober 2023

Miga 5

Die profesie dat Die Koning van Israel gaan kom uit Betlehem (wat ons gister gelees het) is hier opgeskryf!!
Ook dat die Regter van Israel met ñ staf op die wang geslaan sou word: dit het so gebeur net voor Jesus se kruisiging!

Die Here laat Miga hierdie woorde profeteer ongeveer 700 jaar voor Jesus dit en al 300 profesië oor Hom vervul.

Here, U is ñ Waarmaker van U Woord!
U is Getrou!