8 Oktober 2023
Miga 6
“Nee, Hy het reeds gesê wat reg is.
Die Here verwag van julle om reg te laat geskied,
om liefde en trou te bewys,
en om nederig voor God te lewe.”
MIGA 6:8 NLV
Die regte ding om te doen vir Israel van ouds en vir ons vandag is:
1. Om reg te leef met ander mense, dus om om te gee!
2. Om liefde te wys deur jou dade!
3. Om nederig te bly leef voor die Here en voor mense!
Die Israeliete het hiermee gesukkel en het in ballingskap opgeindig.
Israel, soos hierdie profesie voorspel het, was as gevolg van hulle ongehoorsaamheid , net ñ woesterny vir 70 jaar.
Doen die regte ding, en jou lewe sal nie soos ñ woestyn voel nie!
Here, dankie dat U ons riglyne gee waarvolgens ons moet leef!
U is Geregtigheid!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026