9 Oktober 2023

2 Kronieke 9

Die weelde en rykdom waarmee Salomo omring was, was ñ direkte gevolg van sy wysheid.
Die koningin van Skeba se verbasing was nie net oor die rykdom en weelde nie, maar veral oor die orde en goeie maniere wat ten toongestel is.
Dus, as jy die Here gehoorsaam begin wysheid en uit jou wyse besluite kom orde, uit orde het jy goeie maniere (dissipline) wat uitloop op regte besluite, wat ñ natuurlike gevolg het dat dit oor as genoeg in finansies en goed in jou lewe laat.
Omdat wysheid vrede bring!

Here, mag ons ook soos Salomo meer weg gee as wat ons persent kry!
U is ons Bron van Wysheid,
Vrede en
Goed.