2 Oktober 2023

Miga 4

Hier profeteer Miga oor die 1 000 jaar Vrederyk wat nog met kom!!
Die regering van Jesus die Koning gaan aanbreek en ñ duisend jaar duur. Aan die einde van die 1 000 jaar vrederyk gaan Hy Sy vyande oorwin wat in rebellie teen Hom gaan opstaan.
Hierdie era kom nog en bly dus vir ons bietjie duister.

Here, dankie dat U die oorwinnende Koning is!
U is die Vredevors!