10 Desember 2023
December 9th, 2023
Jeremia 9Saam met die oordeel van die Here oor Juda se ongeregtigheid kom ñ bittere hartseer.Die gevolge van die volk se afvalligheid sou rou en groot smart wees.Daar sal min gespaar word, maar dan sa... Read More
9 Desember 2023
December 8th, 2023
Matteus 24Jesus se wederkoms is onverwags ons weet nie die tyd nie!Ons kan egter die tekens van die tye begin lees, en besef soos geboortepyne die baba se koms vooraf gaan, gaan die natuur en selfs di... Read More
8 Desember 2023
December 7th, 2023
2 Kronieke 29Herlewing!!Hiskia die nuwe jong koning besef dat sy pa droog gemaak het deur nie die Here te dien nie en die Tempel toe te sluit!Hiskia heropen weer die Tempel en herinstalleer weer die p... Read More
07 Desember 2023
December 6th, 2023
Jeremia 8Waarom tart julle my met julle afgode?Vra die Here aan die volk Juda!Hulle was afvallig maar het gedink as hulle uitroep: “Vrede! Vrede”Dan gaan alles ok wees!Maar, die Here sê daar kom ñ tyd... Read More
06 Desember 2023
December 5th, 2023
Matteus 23Jesus spreek die geestlike leiers van die tyd aan!Hy moedig die volk om nog steeds die posisie te eer (stoel van Moses), maar die persone wat korrup, geldgierig en absoluut hoogmoedig is, ra... Read More
05 Desember 2023
December 4th, 2023
2 Kronieke 28Agas was virtually 16 jaar koning in Jerusalem!Maar hy was besonders boos en het sy kinders geoffer aan Moleg, saam met al die ander afgodery wat hy gepleeg het.Dit het in die tyd van sy ... Read More
04 Desember 2023
December 3rd, 2023
Jeremia 7Dit help nie jy gaan kerk toe (tempel toe), maar gaan steeds aan met ñ sondige lewe nie!Dit help nie jy sê: “ek is gered”, maar jou manier van lewe wys dit nie!So profeteer Jeremia vir die me... Read More
03 Desember 2023
December 2nd, 2023
Matteus 22Jesus se gelykenisse het ten doel om te wys dat Hy die Paas-Lam sonder gebrek en foute is!Daarom praat Hy van die Bruilofsfees waarna ons genooi word omdat die Jode, die oorspronklike genooi... Read More
02 Desember 2023
December 1st, 2023
2 Kronieke 27Jotam die seun van Ussia word koning en dien die Here!Hy was ñ goeie koning:“Jotam het sy mag stewig gevestig, want hy het sy pad koersvas geloop voor die Here sy God.”2 Kronieke 27:... Read More
01 Desember 2023
November 30th, 2023
Jeremia 6As jy nie die Woord van die Here as Waarheid in jou lewe aanvaar niesal jy oordeel oor jouself laat kom, want sonder die toepassing van Goddelike beginsels in jou lewe gaan jy onwys optree en... Read More
30 November 2023
November 29th, 2023
Matteus 21Jesus se intog in Jerusalem in, word beskryf!Nederig op ñ donkie kom ons Koning om ons te dien deur Sy lewe soos ñ Lam neer te lê!Hy kom nie hierdie keer soos ñ oorwinnende Koning op ñ wit ... Read More
29 November 2023
November 28th, 2023
2 Kronieke 26Ussia het as ñ goeie koning geregeer, en dit het baie goed gegaan met Juda.Maar, op 68 jarige ouderdom het Ussia, wat toe al 52 jaar lank koning was, hoogmoedig geraak en gedink hy kan ne... Read More
28 November 2023
November 27th, 2023
Jeremia 5Die armes is arm, omdat hulle nie die beginsels van die Here volg nie sê Jeremia, maar die rykes van Juda volg Hom ook nie en verryk hulle op onregverdige maniere!Selfs die priesters en profe... Read More
27 November 2023
November 26th, 2023
Matteus 20Jesus verduidelik met ñ vergelyking dat ons almal dieselfde loon gaan kry: die Ewige Lewe!!Ongeag of jy al baie jare die Here dien en of jy pas tot bekering gekom het net voor jou dood!!Sy d... Read More
26 November 2023
November 25th, 2023
2 Kronieke 25Amasia se 29 jaar lange regering word beskryf.Dit het goed begin deur die Here te gehoorsaam!Die Here het Juda oorwinning gegee oor Edom, maar Amasia het egter die Edomiete se gode begi... Read More
25 November 2023
November 24th, 2023
Jeremia 4Draai om!Besny jou hart!Kom tot inkeer en volg die Here!!Dit is Jeremia se pleidooi dat die Here Juda nie hoef te straf vir afgodery nie!Die jong Leeu wat opstaan en aan die kom is om hulle t... Read More
24 November 2023
November 23rd, 2023
Matteus 19Oor die huwelik en egskeiding probeer die skrifgeleerdes vir Jesus vasvra, maar Hy antwoord hulle met soveel insig dat ons steeds van hierdie gedeelte leer oor ons huwelike!As hulle kinders ... Read More
23 November 2023
November 23rd, 2023
2 Kronieke 24Koning Jehoas se goeie regerings tyd, wat op ouderdom 7 begin het, het sleg geiendig na sy raadgewer die priester Jojada vir baie jare hom help regeer het maar toe gesterf het.Die Here se... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
