9 Aug 2025
August 9th, 2025
Eksodus 9:1-35Die 5de plaag tref: pes onder die vee!Maar die grootste wonderwerk is dat die Israeliete se vee, perde en donkies niks oorgekom het nie!Die 6 de plaag swere, affekteer net die Egiptenare... Read More
8 Aug 2025
August 8th, 2025
Spreuke 18:1-24Om lekker en goed saam met ander te leef het jy wysheid nodig!Let op wat jy sê en hoe jy ander behandel.Vereer die Here in jou verhoudings!“Die Naam van die Here is soos ’n veilige fort... Read More
7 Aug 2025
August 7th, 2025
Efesiërs 5:21-33Die huwelik is 'n plek van eerbied en liefde betoon teenoor mekaar.Die kerk word uitgebeeld as 'n bruid en elke vrou behoort haar man te ag soos ons Christus ons Bruidegom eer!Jesus as... Read More
6 Aug 2025
August 6th, 2025
Eksodus 8:19-32Die vierde plaag: steekvlieë, tref Egipte.Die land Gosen waar die Israeliete woon was egter sonder enige steekvlieë.Farao gee toestemming dat Moses en die Israeliete kan gaan offer, maa... Read More
5 Aug 2025
August 5th, 2025
Spreuke 17:1-28Vriendskap met vrede is so 'n wonderlike geskenk van die Here!Daarom moet ons dit koester om goeie vriende te hê!Tree met wysheid en vreugde op soek eerder vrede as twis.Bly eerder stil... Read More
4 Aug 2025
August 4th, 2025
Efesiërs 5:1-20Sooa dit heiliges betaam: Leef soos kinders van die Lig!!Koop die tyd uit, gryp die dag aan en volg die Here 100%!Moenie alternatiewe vir geluk soek soos dronk word en sonde nie, soek e... Read More
3 Aug 2025
August 3rd, 2025
Exodus 8:1-19Met die tweede plaag van paddas beloof Farao om die volk te laat gaan, maar verhard sy hart weereens. Tydens die derde plaag erken Farao se towenaars dat die plaag van luise ń aksie van ... Read More
2 Aug 2025
August 3rd, 2025
Spreuke 16:1-33Salomo beskryf die belangrikheid daarvan om ingestel te wees om die Here se stem te ken. Die mens neem ń besluit, maar sy keuses kan tot die dood lei.Wees wys, vertrou die Here, laat Hy... Read More
1 Aug 2025
August 1st, 2025
Efesiërs 4:17-32Paulus verduidelik dat ons dien van die Here begin om ons verstand te vernuwe.So as ons anders begin dink en fokus as toe ons nie die Here gedien het nie word ons breine geherprogramee... Read More
31 Julie 2025
July 31st, 2025
Eksodus 7:14-25Die 1ste plaag tref Egipte!Die Nyl en al die water daarom verander in bloed!Vir 7 dae is daar nie suiwer water om te drink nie en die Egiptenare moet putte grawe om water te kry.Verder ... Read More
30 Julie 2025
July 30th, 2025
Spreuke 15:1-33Hierdie hoofstuk gaan oor die wysheid om reg te praat en goed te luister.Salomo stel dit teenoor negatiewe en bose woorde en sê ons moet eerder wyse raad kry, ons moet luister na teregw... Read More
29 Julie 2025
July 29th, 2025
Efesiërs 4:1-16Ons is geroep en toegerus deur die Een wat regeer!Christus wat opgevaar het en oorwin het nadat Hy op aarde was weet wat ons nodig het op aarde om 'n impak te maak!Daarom gee Hy ons bed... Read More
28 Julie 2025
July 28th, 2025
Eksodus 6:27-7:13Die Here gee vir Moses sy broer Aaron om die spreekbuis te wees wat met Farao gaan praat om die Israeliete vry te laat.Die Farao het egter hardkoppig gebly soos die Here gesê het gaan... Read More
27 Julie 2025
July 26th, 2025
Spreuke 14:13-35“Wie sy medemens verag, sondig; maar wie medelye het met magteloses, is gelukkig.”Spreuke 14:21 AFR20Die Here praat met my oor Medelye, of empaties!Daar is 'n beloning van ge... Read More
26 Julie 2025
July 26th, 2025
Efesiërs 3:14-21Om die Here te ken en dan vol te word van Hom omdat ons Hom liefhet : is die motivering vir Paulus om deur swaarkry te gaan en die evangelie te verkondig!Op die ou einde gaan alles oor... Read More
25 Julie 2025
July 25th, 2025
Eksodus 6:13-26Die geslagsregister van die families van Rueben, Simeon en Levi alleen word weergegee hier.Net die 3 oudste seuns van Jakob se seuns word hier verduidelik sodat dit kan wys waar Moses e... Read More
24 Julie 2025
July 25th, 2025
Spreuke 14:1-12Salomo skryf oor die verskil wat 'n wyse vrou maak in haar huishouding.Haar hele huis (gesin) baat daarby.So ook by waarheid, eerbied, respek en betroubaarheid dit help almal om jou ook... Read More
23 Julie 2025
July 23rd, 2025
Efesiërs 3:1-13Paulus is deur die Here geroep om aan die heiden nasies die evangelie te gaan verkondig!Al die ander apostels het meestal net aan die Jode die lering van Jesus se evangelie gespreek, ma... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
