23 Okt 2025

Eksodus 31:1-11

Die Here rig vir Besaleël en Oholiab op om kunstig die Tabernakel, die meubels daarin en die klere van die hoëpriester te maak.

Hulle het natuurlike vermoëns en talente maar daarby saam salf die Heilige Gees hulle ook nog bo-natuurlik om kunstig te kan werk.
“My Gees gee vir hom die kennis, begrip en vaardigheid om verskillende dinge te kan maak.”
‭‭EKSODUS‬ ‭31‬:‭3‬ ‭NLV‬‬

Here dankie dat U ons gebruik in U Koninkryk soos U hierdie manne in die woestyn gebruik het.
Gee ons U Gees om vaardige te bou aan U werk!
U is die Meester Bouer!

Archive

 2025