28 Okt 2025
Job 11:1-20
Sofar, nog 'n "vriend" van Job gee sy siening oor Job se lot.
Hy, soos baie mense vandag, is van mening dat Job moes sleg gedoen het êrens in sy lewe en daarom gaan hy deur die swaarkry.
Sofar sê in soveel woorde dat as Job reg sou gedoen het sou Job gelukkig geleef het... meeste mense glo in een of ander vorm van karma (geluk as jy goed doen).
Die probleem is egter die hele storie van Job verduidelik ons juis dat niemand goed is nie en net die genade alleen van die Here laat dit met ons goed gaan.
Ons sien ook soos met Daniel se vriende, Habakuk en baie ander dat ons die Here moet dien ten spyte van ons omstandighede!
Ons heg heeltemal te veel waarde aan geluk en gemak.
Die Here se teenwoordigheid kan nie aan die twee eienskappe in jou lewe gemeet word nie.
Jou karakter vanuit verhouding met die Here is vêr meer as blote emosie en omstandighede.
Job se vriend reken:“As jy maar net iemand was wat jou hart daarop gerig het, en jou handpalms na Hom uitgestrek het!”
Job 11:13 AFR20
Maar Job het!
Here ons wil soos Job in geregtigheid voor U kom leef en ons besef dat ons nie op mense moet neerkyk wat swaarkry nie!
Hulle het nie noodwendig iets verkeerd gedoen meer as ons nie!
U genade deur U Bloed red ons alleen!
U is ons Goedheid!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026