25 Okt 2025

Job 10:1-22

Job besef sy verganklikheid en redeneer met die Here.
Hy besef die Here seën hom steeds:
“Die lewe en troue liefde het U aan my gegee; U sorg het oor my gees die wag gehou.”
‭‭Job‬ ‭10‬:‭12‬ ‭AFR20‬‬

Job verag steeds sy lewe en in 'n die depressie dink hy eerder aan dood as vreugde.

Here help ons in ons moeilike tye!?
U is ons Vreugde!

Archive

 2025