27 Okt 2025

Johannes 10:22-42

Jesus kondig weer baie duidelik aan dat Hy die Messias is.
By die Tempel toewydings-fees wou die Joodse leiers weet of Jesus die Christus is.
As Jesus dit bevestig dan sê Hy ook Hy is God: "Ek en Vader is Een"!
Hulle wil Hom stenig oor hulle nie besef wie Hy is nie.Hulle wil nie glo nie want hue hoor nie!
“My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.”
‭‭Johannes‬ ‭10‬:‭27‬ ‭AFR20‬‬

Here ons hoor U!
Ons glo U!
Dankie dat dit beteken ons het die ewige lewe!
U is die Seun van God!
Die Christus!

Archive

 2025