22 Julie 2025
July 23rd, 2025
Eksodus 6:1-12Die Here openbaar Homself as YHWH aan Moses!Aan Abraham, Isak en Jakob was die Here bekend as "El".El Shaddai (God Almagtig) meestal maar ook El Jireh en El Roi en vele ander vorme van E... Read More
21 Julie 2025
July 21st, 2025
Spreuke13:13-25Eerbied vir die Here (13), insig en wysheid (14,15, 20) bring die guns van die Here op jou lewe.Hierdie karaktertrekke wat ontwikkel bring jou op plekke waar jy 'n erfenis vir jou kinde... Read More
20 Julie 2025
July 20th, 2025
Efesiërs 2:11-22Jesus het alle vyandskap en skeidsmure tussen ons en God kom afbreek. Ons is nou saamgevoeg met Christus in een liggaam: Die Liggaam van Christus. Ons is versoen met ons Vader en kan m... Read More
19 Julie 2025
July 20th, 2025
Saterdag 19 JulieEksodus 5:1-24Farao verhard sy hart teen die Here en Moses. Hy plaas ook erger druk op die Israelitiese slawe deur boumateriaal weg te vat maar dieselfde produksie te vereis. As gevol... Read More
18 Julie 2025
July 20th, 2025
Spreuke 13:7-12Ons is soms baie teleurgesteld in die uitkoms van ons verwagtinge. Mismoedigheid oorval ons baie gou wanneer dit waarop ons gehoop het nie vervul word nie. Iets wat ons egter weer hoop ... Read More
17 Julie 2025
July 17th, 2025
Efesiërs 2:1-10Niks wat ons ooit self doen sal ons aanneemlik maak vir die Here nie. Maar Jesus het gekom en deur Hom het God die Vader ons aangeneem vanuit Sy ryk genade en barmhartigheid, en in heme... Read More
16 Julie 2025
July 16th, 2025
Eksodus 4:18-31Moses en sy gesin vertrek na Egipte om Israel, wat die Here se 'eersgebore seun' is, te verlos (v22). Reeds hier het die Here Farao gewaarsku dat hy nie moet wyer om Israel te laat gaan... Read More
15 Julie 2025
July 16th, 2025
Spreuke 13:1-6Vers 2, 3 en 5 vermaan ons om te let op ons woorde en om selfbeheersing toe te pas wanneer ons praat. Verkeerde woorde op verkeerde tye en leuens kan jou ondergang beteken.Here, waarheid... Read More
14 Julie 2025
July 14th, 2025
Efesiërs 1:16-23Een van die kragtigste gebede wat Paulus bid vir die gemeente van Efese kom in vanoggend se stukkie voor.Ek bid dit oor elkeen wat vanoggend saamgelees het:Vader ek bid dat U vandag vi... Read More
13 Julie 2025
July 13th, 2025
Eksodus 4:1-17Die Here gebruik die gewone staf van Moses om bonatuurlike tekens en wonders te bewerkstellig (v4,5). Moses het hierdie selfde staf regdeur hulle swerwe in die woestyn gebruik om wonders... Read More
12 Julie 2025
July 13th, 2025
Spreuke 12:23-28Die Here moedig ons aan in Spreuke om met vlytige hande te werk. Hardwerkendheid is 'n kosbare besitting (24, 27). Wanneer jy uitdagings teëkom en bekommernis jou neerslagtig maak, soe... Read More
11 Julie 2025
July 10th, 2025
Efesiërs 1:1-15In Christus is daar vir almal wat in Jesus glo en aan God behoort, 'n voorafbepaalde plan van redding. Hierdie redding is moontlik gemaak vir ons deur die bloed van Jesus. Sy bloed rein... Read More
10 Julie 2025
July 10th, 2025
Eksodus 3:1-22Tydens 'n fisiese manifestasie van die Here se teenwoordigheid in die brandende braambos, ontvang Moses sy roeping van die Here, om die leier te wees wat die Israeliete uit slawerny sal... Read More
9 Julie 2025
July 10th, 2025
Spreuke 12:15-22Woorde is kragtig om lewe te spreek maar ook dood. Dit kan afbreek deur skinderpraatjies, maar ook die waarheid in 'n getuienis openbaar.' Afstootlik vir die Here is vals lippe, maar h... Read More
8 Julie 2025
July 8th, 2025
Kolossense 4:7-18In hierdie finale groetwense van die brief aan die Kolossense stuur Paulus afsonderlik boodskappe aan verskeie persone.Hy versterk sy verhouding met die gemeente in die algemeen en he... Read More
7 Julie 2025
July 7th, 2025
Eksodus 2:11-25Moses word as 'n Egiptiese prins groot.Hy vergeet egter nie sy Hebreeuse grootword nie en uit frustrasie met die mishandeling wat hy sien van die Egiptenare teenoor die Israeliete maak ... Read More
6 Julie 2025
July 7th, 2025
Spreuke 12:1-14Bly leerbaar!Moenie dink jy weet alles en verwaand wees oor jou kennis nie!Wat jy dink en wat jy sê maak baie saak.Dit sal mens dan sien in wat jy doen!Om reg te doen bring die Here eer... Read More
5 Julie 2025
July 7th, 2025
Kolossense 4:1-6Bid!Hou aan om te bid al is jy moedeloos!Bid vir Herlewing!Bid dat die evangelie, die goeie nuus van Sy Koninkryk, ons land sal omdraai op elke vlak.Bid vir die wat die evangelie verko... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
