26 Okt 2025

Eksodus 31:12-18

Die Here het 'n afspraak met jou!
'n Rusdag!
Die Shabbat is 'n rus beginsel wat die Here ingestel het sodat ons nie 7dae 'n week bly werk nie.
In die Ou Testament onder die wet moes die Israeliete 6dae werk om die 7de dag te rus!
Vir ons in die Nuwe testament tyd is ons 1ste dag die Rus en werk ons vanuit ons rus.
So
O. T. Werk om te rus
N. T. Vanuit Rus werk vir Hom!

Here dankie vir die genade van rus roetines!
Dankie dat ons dit kan vier want feeste is afsprake met U!
U is ons Rus!
U is die Ware Sabbath!

Archive

 2025