7 Julie 2022
July 7th, 2022
DagstukPsalm 124As die Here nie aan ons kant was nie… sou vyande en vloede ons ingesluk het!Ten spyte van petrolpryse, loadshedding, politiek en als wat voel of dit jou insluk: weet een ding verseker,... Read More
6 Julie 2022
July 6th, 2022
DagstukLukas 23Jesus se kruisiging en dood word beskryf.In hierdie absolute moeilike tyd bedien en profeteer Hy steeds aan die vroue van Jerusalem, aan Simon van Sirene wat Hom help, Hy vergewe almal ... Read More
5 Julie 2022
July 5th, 2022
DagstukEksodus 13Elke oudste seun behoort aan die Here!Almal behoort aan die Here, maar vir die Israeliete is hulle God s'n op ñ besonderse manier, om Jode tot vandag toe te herriner dat die Here die ... Read More
4 Julie 2022
July 4th, 2022
DagstukPsalm 123Te midde van moeilike tye is ons vertroue op die Here soos ‘n slaaf na sy meester kyk vir versorging.Here, ons is afhanklik van U!Van U Genade!Die Israeliete het vir eeue uitgesien en ... Read More
3 Julie 2022
July 3rd, 2022
DagstukLukas 22:40-71Na Jesus se worstel gebed in die tuin van Getsemane (olyfpers: waar die Gesalfde “gepers” het in gebed!), word Jesus gearresteer. Hy genees egter eers die oor van een van Sy aanva... Read More
2 Julie 2022
July 2nd, 2022
DagstukEksodus 12Die Here stel die Paasfees in om Israel te red van die laaste plaag: die dood van die Egiptiese eersgeborenes.Deur die Paaslam te slag en die bloed van die lam in die vorm van n kruis... Read More
1 Julie 2022
July 1st, 2022
DagstukPsalm 122Jerusalem!Die stad waarna Israeliete reis om die Here te ontmoet vir eeue van die Ou Testamentiese tyd!Hulle liefde vir die Here was gekoppel aan die liefde vir die stad van die Here, ... Read More
30 Junie 2022
June 30th, 2022
DagstukLukas 22:1-39Judas onderneem om Jesus te verraai vir dieselfde prys as wat ñ slaaf gekos het: 30 silver munstukke.Jesus leer eers Sy dissipels in die bokamer van ware leierskap, nadat Hy hulle ... Read More
29 Junie 2022
June 29th, 2022
DagstukEksodus 11Die Here waarsku Farao en die Egiptenaars van die verskriklike laaste plaag wat gaan kom: dat elke eerste gebore kind in Egipte gaan sterf!Daar is egter beskerming vir Israel, en tyd ... Read More
28 Junie 2022
June 28th, 2022
DagstukPsalm 121“'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.”PSALMS 121:1-2 AFR83Hierdie lied van bes... Read More
27 Junie 2022
June 27th, 2022
DagstukLukas 21 Jesus gee daagliks lering in die Tempel terwyl Hy in die aande na Sy vriende naby die Olyfberg gaan om te oornag.Hy sien egter die mense gee en moedig die weduwee aan wat nie uit haar ... Read More
26 Junie 2022
June 26th, 2022
DagstukPsalm 120Die Pelgrimsliedere is liedjies wat Israel gesing het as hulle geloop het na Jerusalem 3 keer n jaar om die feeste te gaan vier. (Paas, pinkster en Loofhuttefees).Dan het elke familie ... Read More
25 Junie 2022
June 26th, 2022
DagstukPsalm 120Die Pelgrimsliedere is liedjies wat Israel gesing het as hulle geloop het na Jerusalem 3 keer n jaar om die feeste te gaan vier. (Paas, pinkster en Loofhuttefees).Dan het elke familie ... Read More
24 Junie 2022
June 24th, 2022
DagstukLukas 20Die spanning bou op tussen Jesus en die skrifgeleerdes!Hulle bevraagteken Sy outoriteit, net om elke keer weer opnuut te hoor hoe wys Hy is en hoe hy hulle planne fnuik om Hom te probee... Read More
23 Junie 2022
June 23rd, 2022
DagstukEksodus 9Die volgende 3 plae het Egipte getref:Pes onder die vee, sere op mense en diere en daarna ʼn dodelike haelstorm!Maar steeds het Farao hardnekkig gekies om nie die Here se volk te laat g... Read More
22 Junie 2022
June 22nd, 2022
DagstukPsalm 119:137-176“Ek verheug my in u woord soos iemand wat ’n groot skat ontdek.”PSALM 119:162 NLV Die Here se Woord is vir ons kosbaar: dit rig ons lewe, dit is die standaard van Waarhei... Read More
21 Junie 2022
June 21st, 2022
DagstukEksodus 8Die 2de plaag van paddas,3de van muggies en 4de van vlieë het Egipte getref, maar nie Gosen waar die Israeliete gebly het nie.Farao se towenaars kom nog plaag 1 en 2 na-boots maar daar... Read More
20 Junie 2022
June 21st, 2022
DagstukLukas 19Jesus kies om Saggeus te ontmoet en vry te spreek, omdat daar in die kort, skelm man ʼn soeke na die Here was.Dan maak Jesus dit baie duidelik in ‘n gelykenis, dat Hy ons verantwoordelik... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
