5 Oktober 2022
October 5th, 2022
DagstukSpreuke 4Daar is net een manier om ñ kind groot te maak, en net een manier om self te ontwikkel in jou verhouding met die Here:Dis ñ pad van wysheid!Wysheid se uiteinde is lewe, voorspoed en vr...  Read More
4 Oktober 2022
October 4th, 2022
4 Oktober 2022Hebreërs 1Vader God kondig Sy Seun, Jesus, aan as God wat Ewig leef, regeer en groter is as enige hemelwese, groter as enige Engel!Daarom, moet Engele soos ons hele skepping, Hom aanbid!...  Read More
3 Oktober 2022
October 3rd, 2022
Dagstuk1 Samuel 3In Silo slaap ñ jong Samuel in die Tabernakel, om die Lamp ( sewestuk kandelaar) aan die brand te hou.Drie maal gaan hy na Eli toe as die Here hom roep!Maar die vierde keer sê hy: “Sp...  Read More
2 Oktober 2022
October 2nd, 2022
DagstukSpreuke 3Net soos Jesus:“Jy sal guns en ’n goeie naam verkry by God en by mense.”‭‭SPREUKE‬ ‭3:4‬ ‭NLV‬‬Jesus het wys geleef van kleins af en dus het al hierdie seëninge in Sy lewe waar geword!...  Read More
1 Oktober 2022
October 1st, 2022
DagstukJohannes 21Jesus verskyn aan Sy dissipels ñ derde keer!Hierdie keer vêr weg van Jerusalem, waar Hy opgestaan het uit die graf.Hy wag vir hulle op die strand van die see van Gallilea (meer van T...  Read More
30 September 2022
September 30th, 2022
Dagstuk1 Samuel 2Hannah skryf ñ lied van dankbaarheid teenoor die Here!Daarom seën die Here haar met nog vyf kinders.Eli se goddelose seuns hou aan om Israel te na te kom, en daarom kondig die Here de...  Read More
29 September 2022
September 29th, 2022
DagstukSpreuke 2Wysheid sal jou denke bepaal!Ons moet wysheid soek soos ñ kosbare skat!Hoe?“Dit is tog die Here wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig.”‭‭SPREUKE‬ ‭2:6‬ ‭NLV‬‬“Sy woorde” betek...  Read More
28 September 2022
September 28th, 2022
DagstukJohannes 20Jesus het opgestaan!!!Hy het die dood oorwin!ñ vrou, Maria Magdalena, was die eerste om dit te beleef en die Engele te sien, voordat Jesus self aan haar veskyn het.Daarna ontmoet Hy ...  Read More
27 September 2022
September 27th, 2022
Dagstuk1 Samuel 1“Hannah het swanger geword en op die regte tyd geboorte gegee aan ’n seun. Sy het hom Samuel genoem, “want,” het sy gesê, “ek het hom van die Here afgesmeek.”‭‭1 SAMUEL‬ ‭1:20‬ ‭NLV‬‬...  Read More
26 September 2022
September 25th, 2022
DagstukSpreuke 1Die rede vir die boek Spreuke:“Kennis begin met eerbied vir die Here, net dwase verag wysheid en dissipline.”‭‭SPREUKE‬ ‭1:7‬ ‭NLV‬‬ Salomo stel ñ boek saam om ons wysheid te leer en h...  Read More
25 September 2022
September 24th, 2022
DagstukJohannes 19Pilatus vind Jesus oor en oor onskuldig!Die enigste een wat Hom ter dood kon veroordeel gee toe in onder die druk wat die jode op hom geplaas het om Jesus te kruisig.Na die Here gege...  Read More
24 September 2022
September 23rd, 2022
DagstukEksodus 40Instrumente wat nie gebruik word nie is nutteloos en nie tot die Here se eer nie!Soos Moses moes begin, na al die voorbereiding om die Tabernakel te gebruik, so moet ons as gelowiges ...  Read More
23 September 2022
September 23rd, 2022
DagstukPsalm 150“Laat alles wat lewe, die Here loof! Loof die Here!”PSALMS 150:6 NLVñ Roep na die hele skepping om die Here te loof met verskeie maniere en verskillende instrumente!Hoe wonderlik!Ons i...  Read More
22 September 2022
September 22nd, 2022
DagstukJohannes 18Met die arrestasie van Jesus, vra die groep van 300 tempelwagte na Hom en Hy antwoord:“En toe Jesus vir hulle sê: “Dit is Ek!” het hulle almal padgegee en op die grond neergeval.”‭‭J...  Read More
21 September 2022
September 21st, 2022
DagstukEksodus 39Die Hoëpriester se klere van pers, rooi en blou dui op die drie Eenheid van  God, met goud ingeweef om die godlikheid te beklemtoon!Die klere van Aaron moes indrukwekkend gewees het, ...  Read More
20 September 2022
September 20th, 2022
DagstukPsalm 149Die Psalm van lof aan die Here praat ook van die Ou Testamentiese beginsel, dat die Here se volk Hom ook moes loof deur te veg en aan die nasies oordeel te bring!Maar, nou heers die Vr...  Read More
19 September 2022
September 19th, 2022
DagstukJohannes 17Onthou ons vas van vandag af saam tot Woensdag vir leierskap!Ons is in hierdie wêreld maar nie van hierdie wêreld nie!Ons is gestuur om die Waarheid aan die wêreld te openbaar.Ons op...  Read More
18 September 2022
September 18th, 2022
DagstukEksodus 38 1 ton goud, 3 en ʼn half ton silwer en 2 en ʼn half ton koper is gebruik om die indrukwekkende Tabernakel te bou!Die altaar van koper en die waskom ook van spieël-koper is al wat die g...  Read More
   NewerOlder