28 November 2022
November 27th, 2022
DagstukSpreuke 22As jy iemand moet raadgee oor hoe om ʼn goeie reputasie te hou, is die hoofstuk belangrike raad:Wees nederig, werk hard, gee aan mense met behoefte en moenie spot, lui wees of ou reëls... Read More
27 November 2022
November 26th, 2022
DagstukSagaria 1Die Genade van die Here is onbeskryflik!Al het Israel hulle rug op die Here gekeer, is daar nou ń tyd wat Hy hulle weer wil herstel, Jerusalem in ere opbou en die vyande van Juda wil v... Read More
26 November 2022
November 26th, 2022
Dagstuk1 Samuel 21Agimeleg die priester help Dawid met toonbrode wat net priesters mag eet!En in Nob kry Dawid ook die swaard van Goliat waarmee hy destyds die reus se kop afgekap het.Hy vlug toe verd... Read More
25 November 2022
November 24th, 2022
DagstukSpreuke 21Leiers se hart kan bepaal word deur die Here, so as jy vir hulle bid kan die Here hulle besluite rig.“Die koning se hart is waterstrome in die hand van die Here: Hy lei dit waarheen H... Read More
24 November 2022
November 24th, 2022
DagstukJudasDie broer van Jesus wat homself die broer van Jakobus noem (die broer van Jesus wat die 1ste pastoor was van Jerusalem).Hy waarsku die kerk deur al die eeue om nie so gerus te word in die ... Read More
23 November 2022
November 23rd, 2022
Dagstuk1 Samuel 20Die vriendskap van Dawid en Jonatan was sterker as Saul se jaloesie!Dit het egter Saul se woede ontlok, sodat hy selfs sy seun ook met ʼn spies wou vermoor.Jonatan waarsku egter vir ... Read More
22 November 2022
November 22nd, 2022
DagstukSpreuke 20Ons word gewaarsku teen dronkenskap, woede, luiheid, skinder en oneerlike gedrag.Die Here verwag van ons n ander gedrag!Dit is nie wie ons is nie!Nee!Ons is lojaal!Ons is hardwerkend!... Read More
21 November 2022
November 21st, 2022
DagstukMaleagi 4Die laaste hoofstuk van die Ou Testament belowe die Messias se koms.Hy sal die Son van Geregtigheid wees!Die bron van alles wat reg is waarsonder ons nie kan leef nie!Hy sal genesing i... Read More
20 November 2022
November 19th, 2022
Dagstuk1 Samuel 19Saul se jaloesie oor Dawid se sukses en guns het die gevolg gehad dat beide Saul se seun, Jonatan, en sy dogter, Migal, vir Dawid gehelp het.Die Here se Heilige Gees salwing was so s... Read More
19 November 2022
November 18th, 2022
DagstukSpreuke 19As jy die Here dien moet jy wys optree met wat Hy vir jou gee!Of dit tyd, vermoëns, besittings of selfs verhoudings is, ja veral ook outoriteit, dan moet jy verantwoordelik daarmee op... Read More
18 November 2022
November 18th, 2022
DagstukMaleagi 3Die Here waarsku Israel, veral die Leviete en priesters, om nie Sy getroue voorsiening in twyfel te trek nie en ook nie die Here te besteel nie.Die Here verduidelik dat ons HOM besteel... Read More
17 November 2022
November 17th, 2022
Dagstuk1 Samuel 18Na Dawid se oorwinning oor Goliat het die vrouens van Israel hulle tuis ontvang met die lied:“Saul het sy 1000de verslaan maar Dawid sy 10 000de!”Dit het Saul jaloers en afgunstig ge... Read More
16 November 2022
November 15th, 2022
DagstukSpreuke 18Om ander mense in ag te neem is wysheid!Hoe ons met hulle praat is belangrik!“Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarva... Read More
15 November 2022
November 15th, 2022
DagstukMaleagi 2Die Here waarsku die priesters in Israel teen arrogansie en ontrouheid aan hulle eggenotes.Die Here het ʼn plan met die Leviete en priesters gehad:““My verbond met hom was bedoel om lew... Read More
14 November 2022
November 13th, 2022
Dagstuk1 Samuel 17Dawid verslaan vir Goliat!!Die jong man wat nou vir Saul gewerk het, het van tyd tot tyd nog ook sy pa se skape opgepas en so het hy in opdrag van sy pa vir sy broers kos gevat toe h... Read More
13 November 2022
November 13th, 2022
DagstukSpreuke 17Hoe jy jou geld gebruik en selfs daaroor praat is vir die Here belangrik.Moenie spog of omkoop of verwaand met armes spot nie.Selfs met dit wat jy het moet jy nederig en opreg leef.Ho... Read More
12 November 2022
November 11th, 2022
DagstukMaleagi 1Wat ek en jy vir die Here gee, moet ons beste wees!Hy wil nie ons afgeskeepte tyd of talente hê nie en selfs ons finansiële bydrae vir die Here behoort die eerste deel van ons salaris ... Read More
11 November 2022
November 11th, 2022
Dagstuk1 Samuel 16Samuel gaan salf die nuwe koning, maar die Here sê vir hom om nie na die uiterlike te kyk soos mense doen nie, want die Here kyk na die innerlike!Daarom salf Samuel vir Dawid, die jo... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
