21 Januarie 2023
January 21st, 2023
DagstukPrediker 8Ons moet ontsag vir God hê, want ons kan Hom nie ontrafel nie!Op die ou einde gaan dit goed met die wat ontsag het vir die Here en sleg met die wat sonder gesag en ontsag leef.Here he... Read More
20 Januarie 2023
January 20th, 2023
DagstukDaniël 6Darius die Moeder die koning van die Mede en Perse het Daniël, wat afgetree was onder die vorige Babiloniese ryk, gebruik soos ʼn eerste minister.Maar Daniël se politiese teenstanders wa... Read More
19 Januarie 2023
January 18th, 2023
Dagstuk2 Thess. 2Die wederkoms het nog nie plaasgevind nie!Paulus bemoedig die gemeente en stel hulle gerus na daar ʼn vals brief oor die Here se koms versprei is en dit boonop onder sy naam.Hy verduid... Read More
18 Januarie 2023
January 18th, 2023
DagstukPrediker 7“Kyk na die werk van God: Wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het?”Prediker 7:13 AFR20Jesus maak ons reg!Die prediker dink alles is sinneloos en daarom ook maar hartseer, as Christ... Read More
17 Januarie 2023
January 16th, 2023
DagstukDaniël 5Dit was nie toevallig dat die nag wat die Persiese mag die Eufraat rivier stroom op opgedroog het en hulle weermag onder die muur van Babilonië laat inloop het, daardie nag het Belsasar... Read More
16 Januarie 2023
January 15th, 2023
Dagstuk2 Thess. 1Paulus moedig hierdie gemeente aan en sê dat hy vir hulle bid omdat hulle ly en verdruk word.Hy noem ook dat hy trots is op hulle standvastigheid in geloof te midde van swaarkry en da... Read More
15 Januarie 2023
January 15th, 2023
DagstukPrediker 6“Ja, wie weet wat goed is vir die mens in die lewe gedurende sy min, sinlose lewensdae wat hy deurbring asof dit 'n skaduwee is? Wie is dit wat die mens kan inlig oor wat ná hom sal g... Read More
14 Januarie 2023
January 13th, 2023
DagstukDaniël 4Hierdie hoofstuk in Daniël word deur ʼn heidense koning geskryf!Die gehate Nebukadneser wat Jerusalem 3 keer vernietig het en as boos beskou is, vertel hier self sy getuienis en hoe hy ... Read More
13 Januarie 2023
January 12th, 2023
Dagstuk1 Thess. 5Paulus sê ons is kinders van die lig wat nie in die duister is oor die Here se wederkoms nie!“Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar waaksaam en nugter wees!”1 Tessalonisense... Read More
12 Januarie 2023
January 12th, 2023
DagstukPrediker 5“Moenie gou wees met jou mond en laat jou hart nie haastig wees om 'n woord voor God te uiter nie. Want God is in die hemel en jy is op die aarde; daarom moet jou woorde min wees.”Pre... Read More
11 Januarie 2023
January 11th, 2023
DagstukDaniël 3“Daar is nie ʼn ander god wat so kan red soos die God van Sadrag, Mesag en Abednego nie!”- NebukadneserNa die koning se droom oor die beeld en Daniël se uitleg daarvan besluit Nebukadnes... Read More
10 Januarie 2023
January 10th, 2023
Dagstuk1 Thess. 4Paulus beskryf hoe ons moet leef tot die Here se eer!Hy roep ons lewens tot voorbeeld vir ander!“God het ons tog nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligheid.”1 Tessalonisense 4... Read More
9 Januarie 2023
January 9th, 2023
DagstukSagaria 14Sagaria profeteer oor ʼn toekomstige tyd, die 1000 jaar vrederyk as Jesus self in Jerusalem gaan regeer nadat die klimaat en tipografie van Israel verander is deur ʼn aardbewing met Sy ... Read More
8 Januarie 2023
January 7th, 2023
DagstukPrediker 4Om alleen deur die lewe te gaan is hard en nutteloos sê die prediker, maar 2 is beter as een!!“Twee is beter as een, omdat daar vir hulle 'n ruim beloning is vir hulle inspanning.”Pre... Read More
7 Januarie 2023
January 6th, 2023
DagstukDaniel 2Daniël, al is hy jonk en onervare, lê koning Nebukadneser se droom uit en red so sy eie lewe sowel die van sy 3 vriende en al die wysgeërs van Babilonië!Babilonië en Nebukadneser was di... Read More
6 Januarie 2023
January 5th, 2023
Dagstuk1 Thess. 3Paulus se liefde vir hierdie groep mense word so mooi hier uitgevou!Daarom stuur hy Timoteus na hulle toe om hulle te versterk!Paulus wou eintlik self by hulle wees soos vantevore, ma... Read More
5 Januarie 2023
January 4th, 2023
DagstukSagaria 13Die Here is nie tevrede met mense wat profeteer en sê hulle hoor van die Here maar hulle gee hulle eie opinie en verlei mense met valse idees nie.Wees baie versigtig om te sê: “ Die H... Read More
4 Januarie 2023
January 4th, 2023
DagstukPrediker 3Tyd kom van die Here af!Ons is rentmeesters (bestuurders) van hierdie kosbare geskenk!Ons moet dit dus goed gebruik!Daar is ń tyd, ń seisoen vir elke ding en ons behoort geleenthede e... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
