15 Maart 2023
March 15th, 2023
DagstukHosea 12As die Here praat met Efraim (Israel) en Juda oor hulle sonde begin Hy deur hulle te herinner aan Jakob waar hulle vandaan kom en dat hulle stamvader met die Here gestoei het, maar ook ...  Read More
14 Maart 2023
March 14th, 2023
DagstukHand. 67 Griekse diakens word gekies en deur die apostels bevestig in hulle bediening.Dit was hulle werk om praktiese versorging van veral die grieke in Jerusalem te behartig, maar omdat hulle ...  Read More
13 Maart 2023
March 13th, 2023
DagstukEsra 5Haggai en Sagaria profeteer aan die volk om nie hulle eie huise verder te bou en die Here se huis in puin te los nie!Die Israeliete is dan gehoorsaam en hervat die bou van die tempel wat ...  Read More
12 Maart 2023
March 11th, 2023
DagstukHosea 11Ten spyte van Israel se afgod-sonde wil die Here hulle nie totaal vernietig nie!Hulle is immers Sy kind wat Hy self “groot gemaak” het!Sy belofte staan dat Israel sal terugkeer na hulle...  Read More
11 Maart 2023
March 11th, 2023
DagstukHand. 5Herlewing breek in Jerusalem uit!(Dit lyk nie noodwendig soos ons dit verwag nie)- n Man en sy vrou sterf omdat hulle vir die Here lieg!- wonders en tekens gebeur oral waar die vroee ker...  Read More
10 Maart 2023
March 9th, 2023
DagstukEsra 4Kores het opdrag gegee om Jerusalem en die Tempel te herbou.Die omliggende vyande van die Jode het hulle egter verkla by sy opvolger en versoek dat hulle gestop word deur hulle valslik te...  Read More
9 Maart 2023
March 8th, 2023
DagstukHosea 10Die oordeel oor Israel en die hoofstad Samaria word verder beskryf!Die hoogtepunt van Israel se afgodery was die goue kalf wat hulle vir baie jare aanbid het as afbeelding van God.Nou s...  Read More
8 Maart 2023
March 8th, 2023
DagstukHand. 4Petrus en Johannes word gedreig deur die Leiers van die Sanhedrin van die jode dat hulle nie van Jesus mag getuig nie veral in terme van die genesing van die verlamde man!Maar hulle kon ...  Read More
7 Maart 2023
March 6th, 2023
DagstukEsra 3Die mense van Juda wat terug gekeer het uit ballingskap het vir die eerste keer saam gekom in Jerusalem vir die Loofhuttefees en daar die regte offers gebring op die regte plek al het hul...  Read More
6 Maart 2023
March 6th, 2023
DagstukHosea 9Israel se afgodery beskryf die Here deur Hosea as prostitusie!“Hulle het uiters verdorwe opgetree soos in die dae van Gibea. Hy gaan hulle sondeskuld in herinnering roep, Hy gaan rekensk...  Read More
5 Maart 2023
March 5th, 2023
DagstukHand. 3Petrus en Johannes doen ʼn wonderwerk in die tempel voor die hele volk:“Maar Petrus het gesê: “Silwer en goud het ek nie, maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christ...  Read More
4 Maart 2023
March 3rd, 2023
DagstukEsra 2Dis so wonderlik dat meer as 50 000 mense terugkeer uit ballingskap om Jerusalem en die tempel te herbou!!Hierby is priesters, leviete, sangers, tempel-dienaars en almal wat nodig was om ...  Read More
3 Maart 2023
March 3rd, 2023
DagstukHosea 8Samaria die hoofstad van Israel se oordeel oor hulle goue kalf aanbidding (v. 5) word hier duidelik gemaak.Assirië sou hulle later beleer en soos die skrif sê “met vuur hulle vestings be...  Read More
2 Maart 2023
March 1st, 2023
DagstukHand. 2Die Here stort Sy Heilige Gees uit oor die kerk soos wat Hy belowe het in Handelinge 1.Die vervulling van Pinkster was ʼn herstel van Babel se verwarring en tale wat mense uitmekaar gedry...  Read More
1 Maart 2023
March 1st, 2023
DagstukEsra 1Die Here gebruik Kores, die koning van Persië, om Sesbassar en Esra en al die jode wat wil te laat terugkeer na Jerusalem na 70 jaar van ballingskap!Die tempel moes herbou word en soos Je...  Read More
28 Februarie 2023
February 28th, 2023
DagstukHosea 7Efraim of Israel word veroordeel omdat hulle teen God draai en nie berou het nie!“Israel se hoogmoed getuig teen hom, maar hulle keer nie terug na die Here hulle God nie; te midde van di...  Read More
27 Februarie 2023
February 27th, 2023
DagstukHandelinge 1Teofilus beteken: vriend van God!Lukas het dalk sy twee boeke aan n hoog-geplaaste geskryf en/of dalk aan jou en my?Lukas begin met Jesus se opvaar na die hemel en die belofte van d...  Read More
26 Februarie 2023
February 26th, 2023
DagstukHooglied 8 n Bruidskat (labolla) moes betaal word vir die bruid in die tyd van Salomo!So het Jesus ook vir ons n bruidskat gegee: Sy Lewe! Deur Sy bloed is ons vrygekoop van sonde, skuld en doo...  Read More
   NewerOlder