9 Mei 2023
May 8th, 2023
DagstukLevitikus 14Om ń melaatse rein te verklaar as hulle skoon was van hulle velsiekte, was ń uitgebeeide en moeilike proses.Ek dink die eerste keer wat dit toegepas was, was toe die Here na Moses s... Read More
8 Mei 2023
May 7th, 2023
DagstukEsegiël 16Die Here gebruik die beeld van n jong dogtertjie wat gebore word om Jerusalem te beskryf.Dan word sy n jong dogter en later n mooi vrou. Ongelukkig gebruik sy haar skoonheid verkeerd!... Read More
7 Mei 2021
May 6th, 2023
Handelinge 24Paulus se verhoor begin voor Feliks.Ananias, die hoëpriester en ń advokaat, Tertullus het hulle saak kom stel, maar Feliks het Paulus nie skuldig bevind nie, maar wou hom ook nie vrylaat ... Read More
6 Mei 2023
May 6th, 2023
Levitikus 13Melaats was ń baie ernstige en aansteeklike siekte in die bybelse tyd, daarom moes daar drasties opgetree word om ń melaatse persoon af te sonder vir die veiligheid van die res van die vol... Read More
5 Mei 2023
May 5th, 2023
DagstukEsegiël 15In Johannes 15 verduidelik die Here aan Sy dissipels dat Hy die wingerdstok is en ons die lote wat in Hom moet wees om Sy lewens-sap, die Heilige Gees, van Hom te moet kry om te leef,... Read More
4 Mei 2023
May 4th, 2023
DagstukHand. 23Paulus spreek die Sanhedrin toe.Dit is die 70 leiers van Israel wat uit Sadduseërs en Fariseërs bestaan.Paulus maak aanspraak op die feit dat hy ń Fariseër is en dat die opstanding eint... Read More
3 Mei 2023
May 3rd, 2023
DagstukLevitikus 12Die offer van ń ma wat geboorte gee aan ń seun en ook aan ń dogter, word hier voorgeskryf.Ons sien hierdie veral uitspeel in Maria se lewe as sy haar oudste Seun in die wêreld bring... Read More
2 Mei 2023
May 2nd, 2023
DagstukEsegiël 14Die Here verduidelik deur Esegiël dat as ons ń profeet met vooropgestelde idees nader, met ń afgod in ons hart, sal die Here die profeet antwoord aangaande dit wat ons WIL hoor.En nie... Read More
1 Mei 2023
May 1st, 2023
Hand. 22Paulus deel sy persoonlike getuienis met die Jode by die Tempel in Jerusalem!Hoe hy as Fariseër die Christene vervolg het en toe naby Damaskus ń ontmoeting met Jesus gehad het, gedoop is en te... Read More
30 April 2023
April 30th, 2023
DagstukLevitikus 11Die Here gee deur Moses en Aäron opdrag aan die Israeliete oor wat hulle mag eet en watter diere, visse en voëls hulle nie mag eet nie!Rein en onrein diere was ook die Here se manie... Read More
29 April 2023
April 29th, 2023
DagstukEsegiël 13Die Here spreek Hom ten sterkste uit teen die vals profete in Jerusalem!Hulle profeteer vrede en voorspoed in ń tyd waar daar nie vrede is nie.Hulle waarsku nie die volk nie maar laat... Read More
28 April 2023
April 28th, 2023
DagstukHand. 21Paulus is vasbeslote oppad Jerusalem toe.Op sy reis daarheen ontmoet skares mense hom by elke stad en waarsku profete hom oor wat wag in Israel!Sy oë is gevestig op Jerusalem soos Jesus... Read More
27 April 2023
April 27th, 2023
DagstukLevitikus 10Nadab en Abihu, die seuns van Aäron, priesters: het “vreemde vuur” in die Tabernakel in gebring.Ons weet nie wat dit beteken nie:Het hulle dalk kortpad gevat in die rituele of was d... Read More
26 April 2023
April 25th, 2023
DagstukEsegiël 12Al woon Esegiël in ballingskap saam met baie Israeliete, het hulle nog noue kontak met hulle volksgenote in Jerusalem!Nou profeteer Esegiël vir hulle en vir Sedekia hulle leier wat be... Read More
25 April 2023
April 24th, 2023
DagstukHand. 20Eutigus, ń jong man, het met ń lang Sondagpreek van Paulus uit die 3de verdieping se venster uitgeval toe hy aan die slaap geraak het: dood.Maar Paulus wek hom toe op en preek verder.Lu... Read More
24 April 2023
April 23rd, 2023
DagstukLevitikus 9Aäron se werk begin. Hy en sy seuns se offers wat hulle moes doen vir hulself en vir die volk was ń lang uitgerekte en komplekse proses.Maar omdat hulle gehoorsaam was mag Aäron en M... Read More
23 April 2023
April 22nd, 2023
DagstukEsegiël 11Van honderde kilometers vêr van Jerusalem af wys die Here vir Esegiël wat in die stad fout is en wie die 25 manne is wat die Here se stad onheilig deur moord en korrupsie!Toe hy die H... Read More
22 April 2023
April 22nd, 2023
DagstukHand 19“Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle tot bekering gekom het?”Paulus se vraag aan gelowiges in Efese is ook vir jou!Johannes die Doper se doop is net om jou omkeer van sonde te w... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
