5 Februarie 2024

Deut. 15

Moses stel die 7 jaar skuld vryskelding in as ñ beginsel:
Jode mag vir jode geld leen, maar moet dit in die 7de jaar vryskeld. Veral vir behoeftiges wat geld nodig het.
Ook Hebreeuse slawe moet vrygeskeld word na 7 jaar.
Die beginsel is dat ons nie mense moet vasmaak met hulle skuld aan ons nie! Een of ander tyd moet ons vergewe en vryskeld.

Ook die beginsel van die 1ste wat gebore word as dier behoort aan die Here. Jesus sou later die 1ste Seun van Josef en Maria wees, so met die oog op die Messias wat sou kom, sal elke eerste kind en dier wat gebore word onder die Israeliete aan die Here behoort!

Here, help ons om nie mense vas te bind met finansiële skuld nie, maar mag ons ook vergewe en vry maak as mense teen oor ons verkeerd gedoen het: U vergewe ons!
U is die Eersgeborene van God!

Archive

 2024