13 Februarie 2024

Joshua 15

Juda kry die meeste van die grond wes van die dooie see, terwyl Kaleb die berg en bees gebiede oos van die dooie see kry wat ons vandag ken as die Jordaan gebied.

Net soos Juda se nasate nie die Jebusiete kom uitwis nie en tot in Dawid se dae nog tussen hulle moes woon, woon ons ook tussen die sondige wêreld en voel ons ook nog die gevolge van sonde van verwoesting op aarde.

Dankie Here dat ons besef ons is net tydelik op hierdie aarde. Dankie vir die wete dat ons 'n ewige lewe het sonder die invloed van sonde en dood.
U is ons Grondgebied en ons rus!

Archive

 2024