12 Februarie 2024

Jeremia 30

“Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.’ ””
‭‭Jeremia‬ ‭30‬:‭22‬ ‭AFR20‬‬

Jeremia profeteer die herstel van Israel.
Hy profeteer dat Israel sal terugkeer uit ballingskap en weer die land sal bewoon en herbou.
Maar die volke wat hulle weggevoer het, die Assiriërs en die Babeloniërs, sal ophou bestaan. (Die Perse en toe die Grieke het hierdie nasies totaal vernietig. )

Here, dankie dat U ons kies en lief het!
U is die Ewige God van nasies!

Archive

 2024