2 Julie 2023
July 2nd, 2023
1 Kronieke 5Die mense van Rueben, Gad en die halwe stam van Manasse, het gekies om oos van die Jordaan te woon terwyl die res van die volk in Joshua sedae die bloofde land ingeneem het.Die Here het hi... Read More
1 Julie 2023
July 1st, 2023
Esegiël 34“Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.”Johannes 10:11 AFR20Jesus vervul met hierdie woorde, die profesie van Esegiël 34 dat “Koning Dawid” weer die ... Read More
30 Junie 2023
June 30th, 2023
2 Petrus 3Jesus kom weer!!Daar is egter mense in die wêreld en in die kerk wat Sy wederkoms in twyfel trek.Petrus moedig ons aan om uit te sien na Jesus se verskyning, en so aan te hou glo en vas te b... Read More
29 Junie 2023
June 28th, 2023
1 Kronieke 4Die geslagsregister van Juda en Simeon gee vir die Jode na die ballingskap goeie konteks van waar hulle families vandaan kom en wie hulle is!Dit het ook interresante persone in soos Jabes!... Read More
28 Junie 2023
June 28th, 2023
Esegiël 33Hierdie geweldige belangrike beginsel moet elkeen van ons besef!Ons MOET die harde realiteit van waarskuwing gee as mense in sonde is. Ons moet die liefde hê om ander te vermaan!Indien nie, ... Read More
27 Junie 2023
June 26th, 2023
2 Petrus 2Laaste vasdag !!!(aangesien ons die 7de begin het)As Petrus begin waarsku oor valse leeraars, dan lyk dit asof hy Judas se boek gelees het of met hom gesels het, want sy vermaning is aan die... Read More
26 Junie 2023
June 25th, 2023
1 Kronieke 3Vasdag 19Hierdie geslagsregister van koning Dawid, moes vir die wat uit ballingskap uit Babelonië terug gekeer het geweldig baie beteken het!Hier het hulle gesien dat Serrubabel, die eerst... Read More
25 Junie 2023
June 25th, 2023
Esegiël 32Vasdag 17n Vêrdere oordeel word oor Egipte uitgespreek. Miskien is hier nog ñ profetiese woord aan Egipte omdat Israel saam met Egipte gedink het hulle sal teen Nebukadnesar kan opstaan en d... Read More
24 Junie 2023
June 24th, 2023
2 Petrus 1Vasdag 18Hierdie wonderlike stuk teologie in die 1ste hoofstuk van Petrus se 2de brief, praat van die apostel as ‘n ooggetuie van die Heerlikheid wat Jesus beleef het toe Hy op aarde was en ... Read More
23 Junie 2023
June 23rd, 2023
1 Kronieke 2Vasdag 17Esra gee hier ñ duidelike geslagsregister met die oog daarop waar die stigters van dorpe en stede van Juda vandaan kom.Die register is anders as meeste van die wat ons vind in bv.... Read More
22 Junie 2023
June 22nd, 2023
Esegiël 31Vasdag 16Hoogmoed kom tot ’n val!Met Esegiël se waarskuwing aan Farao en Egipte, dat hulle sal word soos Assirië, gebruik die profeet die metafoor van bome.Hy praat van Assirië as ‘n hoë sed... Read More
21 Junie
June 20th, 2023
21 JunieVasdag 151 Petrus 5Petrus bemoedig die herders van die gemeentes om nie die mense se baas te wees nie maar met nederige liefde vir hulle ñ voorbeeld te wees. Dan gesels hy met die “jong mense”... Read More
20 Junie
June 20th, 2023
20 Junie 2023Vasdag 141 Kronieke 1Esra skryf die boeke van 1 en 2 Kronieke vanuit ’n Priester se oogpunt (Konings wat deur Salomo geskryf word kom van n koning se uitkyk).Hy skryf die 2 boeke voordat ... Read More
19 Junie
June 19th, 2023
19 JunieVasdag 13Esegiël 30Afrika se grootste stede word hier genoem.Put, Lud, Kus, No, Sewene, Nof en Patros was stede suid en wes van Egipte (Etiopië en Libië)As Israel gedink het hulle hulp lê wes ... Read More
18 Junie 2023
June 18th, 2023
Dagstuk1 Petrus 4Vasdag 12Petrus verduidelik dat lyding vir die Here nie lyding is, omdat jy verkeerd gedoen het nie, maar eerder Christus se voorbeeld gevolg het!Dan moet jy bly wees in jou swaarkry ... Read More
17 Junie 2023
June 17th, 2023
DagstukLevitikus 27Vasdag 11Hou by jou woord!‘n Gelofte is ‘n belofte aan die Here!Jy mag nie ’n belofte maak en dit nie hou nie! Die Here hou ons verantwoordelik vir ons geloftes.Dit is dalk daarom d... Read More
16 Junie 2023
June 16th, 2023
DagstukEsegiël 29Vasdag 10Ons leer vanuit Jeremia en ander boeke van Esegiël se tyd, dat sommige van die Israeliete wat agtergebly het in Israel tydens die ballingskap op Egipte staat gemaak het vir h... Read More
15 Junie 2023
June 15th, 2023
DagstukVasdag 91 Petrus 3 Petrus verduidelik hoe ons heiligmakings proses lyk as vroue: Om 'n voorbeeld te wees vir hulle mans! Ware skoonheid is 'n saggeaarde en rustige (shalom) vrou! Manne behandel... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
