28 Desember 2023
December 27th, 2023
Deut. 2Die Here laat die Israeliete met opset verby die Edomiete (Esau se nageslag) en die Moabiete en Ammoniete (Lot se seuns) trek, met hulle handel dryf en by hulle leer.Al 3 hierdie volke het Refa...  Read More
27 Desember 2023
December 26th, 2023
2 Kronieke 35Die herlewing wat koning Josia begin het loop uit op aksie as die volk weer die Pasga (paasfees) vier.Omdat die koning nou weer die woord (Torah) bestudeer het besef hy hoe belangrik hier...  Read More
26 Desember 2023
December 26th, 2023
Jeremia 14Die Here beskryf aan Jeremia droogte en hongersnood se gevolge op mens en natuur.Die straf teen Juda se sonde sal selfs hulle omgewing impakteer, soos sonde altyd doen.Nou pleit Jeremia by d...  Read More
25 Desember 2023
December 24th, 2023
Kersfees 2023!“Want 'n kind is vir ons gebore, 'n seun is aan ons gegee. Die heerskappy is op sy skouer. Hy word genoem: Wonderbare Raadgewer, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Vir die uitbreiding ...  Read More
24 Desember 2023
December 23rd, 2023
Deuteronomium 1Net voor die volk saam met Joshua in die beloofde land in trek, praat Moses ñ laaste maal met hulle, en lê weer duidelik die wet neer vir hulle om te doen soos wat hy in Eksodus gedoen ...  Read More
23 Desember 2023
December 22nd, 2023
2 Kronieke 34Josia lei Juda en Israel in ñ herlewing in!Hy ontdek weer die Torah van Moses en bestudeer dit en volg dit!Hy raadpleeg die Here deur ñ profetes soos die Ou testamentiese mense, maar moes...  Read More
22 Desember 2023
December 21st, 2023
Jeremia 13Jeremia word deur die Here beveel om ñ kledingstuk van hom te gaan wegsteek in ñ rots en dit na ñ lang tyd weer te gaan kry.Die onruikbare stuk materiaal word ñ metafoor van Jerusalem, en Ju...  Read More
21 Desember 2023
December 20th, 2023
Matteus 28Hy het opgestaan!!Jesus leef!!Na die hartseer en kruisiging van Jesus en Sy skielike begrafnis op Paasvrydag het die dissipels Hom beleef by ñ oop graf op die sondag!Jesus nooi al Sy dissipe...  Read More
20 Desember 2023
December 19th, 2023
2 Kronieke 33In die 25 jaar van koning Manasse se regering het dit eers baie sleg begin (slegter as die Kanaaniete in Moses se tyd, sê die skrywer),Maar nadat hy gestraf is en met ñ hoek in die neus n...  Read More
19 Desember 2023
December 18th, 2023
Jeremia 12Die Here ken ons en toets of ons harte by Hom is sê Jeremia!Juda het egter gefaal, en die land sou die oordeel smaak deur bar te lê vir ñ tyd,…“Maar nadat Ek hulle uitgeruk het, sal Ek My we...  Read More
18 Desember 2023
December 17th, 2023
Matteus 27Die verhoor en kruisiging van Jesus word beskryf.Almal het verwag dat Jesus die aardse koning sou word wat weer soos Dawid regeer, dus het hulle teleurstelling in woede oorgeloop hoe meer hu...  Read More
17 Desember 2023
December 16th, 2023
2 Kronieke 32Sanherib, die Assiriëse koning, was besonders wreed en brutaal.Hy was onoorwonne in oorlog en voordat hy Jerusalem toe gekom het, het hy elke stad ingeneem wat hy beleër het.Hy het meesta...  Read More
16 Desember 2023
December 15th, 2023
Jeremia 11“Elkeen van hulle het die verstoktheid van sy bose hart gevolg…”Die Here waarsku Israel dat die verbond wat Hy met hulle deur Moses gesmee het, vervloekinge ook het.As hulle die wet, die ver...  Read More
15 Desember 2023
December 14th, 2023
Matteus 26Jesus word gesalf vir Sy dood (en OPSTANDING!!)Dan stel Hy die Nagmaal in plek van die Pasga in!(Nou is ons nie meer net vry van slawerny nie- Pasga, maar ons is met ons oë gerig op die opge...  Read More
14 Desember 2023
December 13th, 2023
2 Kronieke 31Sukses en voorspoed volg herlewing!Met Hiskia se herlewing, het die Here die volk se landerye en vee so geseën dat hulle op hul beurt tiendes in oorvloed na die Tempel gebring het.Die kon...  Read More
13 Desember 2023
December 12th, 2023
Jeremia 10Jeremia waarsku Juda en ons vandag, om nie na sterretekens te kyk soos mense reg oor die wêreld doen nie, maar ook nie soos hulle afgode van hout, silwer en goud in ons huise op te rig nie.V...  Read More
12 Desember 2023
December 11th, 2023
Matteus 25Jesus verduidelik verder oor die ewige lewe:Dit gaan onverwags kom saam met die Bruidegom! Daarom moet ons ten alle tye gereed wees vir Sy koms!Ons moet woeker met wat ons het! Die talente w...  Read More
11 Desember 2023
December 10th, 2023
2 Kronieke 30Hiskia lei die herlewing en nooi selfs die Israeliete, hulle bure, om saam met hulle die Pasga te kom vier!Daar is ñ opgewonde toewyding van die hele Juda weer aan die Here en hulle vier ...  Read More
   NewerOlder