25 Julie 2024
July 24th, 2024
Psalm 25Ek dink so aan psalm 25 wat ons altyd gesing het:“Leer my Heer U regte weë, wys die regte pad my aan, maak my hart daartoe geneë om met lus daarop te gaan…”Hierdie psalm gaan oor die oordenkin... Read More
24 Julie 2024
July 24th, 2024
Lukas 9:28-45Op die berg van Verheerliking gesels Jesus met Moses en Elia oor Sy kruisiging!Moses verteenwoordig die wet en Elia die profete!Dus is dit ñ bonatuurlike bevestiging deur die Ou testament... Read More
23 Julie 2024
July 23rd, 2024
Psalm 24Ons is gemaak om in die teenwoordigheid van die Here te wees.Hy, wat alles gemaak het en alles besit, wil ook in ons en by ons woon!Dawid besef egter dat net as jy sonder sonde is mag jy na di... Read More
22 Julie 2024
July 22nd, 2024
Psalm 23O Here my Herder!U lei my na rusGee my siel weer lewe!U is met my!U voorsien in oorvloed!U salf my om in U teenwoordigheid te mag wees.Dawid as herder het ook verstaan dat hy die Herder se ska... Read More
21 Julie 2024
July 21st, 2024
Lukas 9:18-27Petrus het ñ Heilige Gees geïnspireerde oomblik waarin hy Jesus as die Christus, die langverwagte Messias, bely terwyl die dissipels by die Here in Sy daaglikse gebedstyd is.Hierna verdui... Read More
20 Julie 2024
July 20th, 2024
Psalm 22Jesus haal hierdie psalm se vers 2 aan toe Hy aan die kruis hang:“My God, My God waarom het U my verlaat…”Hy moes as mens die psalm gesien het en geweet het dit praat ook van wat Hy oppad was ... Read More
19 Julie 2024
July 19th, 2024
Psalm 21Koning Dawid besing die Here se beskerming en voorsiening!Dawid noem ook die wat teen hom veg die Here se vyande, nie sy eie vyande nie.Hy besef hy kan koning wees net op grond van die Here se... Read More
18 Julie 2024
July 18th, 2024
Lukas 9:1-17Jesus kies Sy 12 manne wat Hy as leiers oprig, biddend.Vennote, leiers en mense wat jy moet mentor moet jy biddend kies.Daar gaan altyd ook die wees soos Herodus wat om die verkeerde redes... Read More
17 Julie 2024
July 17th, 2024
Psalm 20Hierdie oorlogslied van Dawid bely dat dit die Here is wat veg vir Sy mense en dat ons in die oorlog nie op ons eie vermoëns moet staatmaak nie, maar ons moet Hom vertrou. “Sommige vertrou op... Read More
16 Julie 2024
July 15th, 2024
Psalm 19“Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.”PSALMS 19:2 AFR53Hoe mooi beskryf Dawid die Almag en die Ewigheid van die Here!Hy beskryf die k... Read More
15 Julie 2024
July 15th, 2024
Lukas 8: 40-56Op pad om Jairus se dogter te gaan genees kom ñ onrein en siek vrou en glo dat Jesus die Messias is daarom glo sy Maleagi:“Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid ... Read More
14 Julie 2024
July 13th, 2024
Psalm 18Dawid besing die Almag en grootheid van die Here!Hy besing ook die Here se beskerming!Dawid het besef dat sy toevlug, sy wegkruipplek by die Here is en dat daar ñ tyd is om by die Here as ñ ve... Read More
13 Julie 2024
July 13th, 2024
Psalm 17Op grond van die Here se woord en Sy bepalings vir ons lewe, sê Dawid dat hy nie ñ geweldenaar is wat onreg doen aan ander nie.Hy vra die Here om hom (en ons) te beskerm teen die wat ons skade... Read More
12 Julie 2024
July 11th, 2024
Lukas 8: 22-39Op die see van Galilea maak Jesus die storm stil. Hy sou dit weer doen op ñ ander geleentheid, maar vir daardie keer het dit hulle toegelaat om na die oorkant van die meer te seil.Daar n... Read More
11 Julie 2024
July 10th, 2024
Psalm 16Dawid het besef dat ten spyte van sy omstandighede, lê sy shalom, sy vreugde en vrede in sy verhouding met die Here! Die Een wat voorsien, jou in nuwe situasies in lei en die Een wat jou daar ... Read More
10 Julie 2024
July 10th, 2024
Psalm 15Dawid skuif die Ark van die verbond na Jerusalem en sit ñ ander tipe Tabernakel daaroor.Sy tent was een waar die Ark in die middel was en die lofprysing spanne konstant om die Ark gestaan en s... Read More
9 Julie 2024
July 8th, 2024
Lukas 8:16-21Elkeen van ons wat “verlig” word deur die evangelie se Waarheid het ñ keuse:Ons kan dit ignoreer en dit sal wees soos om ñ lamp onder ñ emmer weg te steek.Dit is dus sinneloos en gevaarli... Read More
8 Julie 2024
July 7th, 2024
Psalm 14Net ñ dwaas dink daar is nie God nie!Net ñ dwaas sê vir homself hy kan lewe soos wat hy wil.Net ñ dwaas dink dat wat jy doen niks met die Here te doen het nie!Net ñ dwaas maak nie op die Here... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
