31 Augustus 2024
August 31st, 2024
Psalm 50Die Here soek ons dankbaarheid as offer!Nie bulle en bloed, of in ons geval: godsdienstige rituele nie!Hy soek ñ opregte hart by ons in ons aanbidding van Hom!Ons kan nie dink soos ñ ongeredde... Read More
30 Augustus 2024
August 30th, 2024
Psalm 49Ou testamentiese gelowiges het na die doderyk, Sheol, neergedaal na die paradys gedeelte daarvan terwyl die ander deel was waar die hel nou is.Die psalm sê dat jou rykdom, jou geld, jou grond,... Read More
29 Augustus 2024
August 29th, 2024
Lukas 13:1-9Jesus is op hoogte van die huidige plaaslike nuus!Hy besef ook dat mense bygelowig is oor die wat deur die Romeine gedood is en selfs die 18 wat met n ongeluk saam dood is.Die Jode van die... Read More
28 Augustus 2024
August 28th, 2024
Psalm 48Met dankbaarheid sing die Koragiete oor die Stad van die Here wat huis is vir die Here se Tempel.Die krag en onaanvegbaarheid van die stad is indrukwekkend.Al word Jerusalem se naam nie hier g... Read More
27 Augustus 2024
August 27th, 2024
Psalm 47“Hy kies vir ons ons erfgrond, die trots van Jakob, wat Hy lief het. •Sela”Psalms 47:5 AFR20Die Here sorg vir ons!Hy is in beheer!Hy het ons vantevore gehelp (die God van Jakob) dus ... Read More
26 Augustus 2024
August 26th, 2024
Lukas 12:35-59Wees gereed ons Here, ons Eienaar en Baas, kom terug!Hy gaan rekenskap van elkeen van ons eis!Hy het ons as rentmeesters aangestel op aarde en Hy sal kom oordeel of ons goed bestuur het ... Read More
25 Augustus 2024
August 25th, 2024
Psalm 46“Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.”PSALMS 46:12&8 AFR53Die perspektief wat ek en jy in moeilike tye moet hê is:God is Almagtig... Read More
24 Augustus 2024
August 24th, 2024
Psalm 45“en as die Koning U skoonheid begeer — want Hy is U Heer — buig u dan voor Hom neer.”PSALMS 45:12 AFR53Die Koragiete skryf en sing die liefdeslied oor ñ koning en sy bruid, maar vir ... Read More
23 Augustus 2024
August 23rd, 2024
Lukas 12:13-34V. 34“Jou lewe (prioriteite) wys waar jou ‘rekening’ oopgemaak is!” As Jesus met ons praat oor geld dan sê Hy: Dit is nie so belangrik, dat julle daarop moet fokus nie of daaroor hoef t... Read More
22 Augustus 2024
August 22nd, 2024
Psalm 44 Net die Here kan ons red!Hier sing die volk oor moeilike tye.Tye van verdrukking en erge verlies, tye wat Israel oorloë verloor en dit voel of die Here Sy rug op hulle gedraai het.Nogtans, si... Read More
21 Augustus 2024
August 21st, 2024
Psalm 43Hoekom twyfel jy nog??God sal jou help!Hy sal jou red!!“Stuur U lig en U waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na U heilige berg en na U woninge,”PSALMS 43:3 AFR53Sy Lig spree... Read More
20 Augustus 2024
August 19th, 2024
Lukas 12:1-12Die Here leer ons hier om oop te lewe!Wees deursigtig in alles wat jy doen want alles sal ge-openbaar word, dit help nie om slegte geheime te probeer weg steek nie.Leef eerder reg en open... Read More
19 Augustus 2024
August 19th, 2024
Psalm 42“Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!”PSALMS 42:2 AFR53Al tart mense my oor my omstandighede en sê: “Waar is God?”Sal ek steeds op Hom vertrou, Hom stee... Read More
18 Augustus 2024
August 18th, 2024
Psalm 41“Dit weet ek: U het my lief…”Dawid besef dat ten spyte van siekte en slegte omstandighede, die Here steeds genadig is met die wat Hy liefhet.Al beplan hulle vyande nog slegter goed teen hulle,... Read More
17 Augustus 2024
August 17th, 2024
Lukas 11:33-54Jesus die Lig van die lewe wil ons verlig deur Sy Heilige Gees!As Sy Lig dan in en DEUR ons skyn, skyn dit nie vir ons of op ons nie!Nee, Sy Lig in ons maak ons ligte wat JESUS moet verl... Read More
16 Augustus 2024
August 15th, 2024
Psalm 40Die Here red ons!!Hy help!Hoor wat sê Dawid:“Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.”PSALMS 40:2 AFR83 Die Here help ons ten spyte ... Read More
15 Augustus 2024
August 15th, 2024
Psalm 39Dawid besef wat ek en jy MOET weet:Ek moet stil bly en die Here toelaat om vir my te baklei!My dae, probeerslae en redenasies lei tot niks, maar die Here is die Een wat alles laat sin maak.As ... Read More
14 Augustus 2024
August 14th, 2024
Lukas 11:14-32Jesus dryf duiwels uit!Daar was nie in die Ou Testamentiese tye ñ manier om demonies besete mense te help nie, tot Christus ons kom wys het dat ons in die Naam van Jesus outoriteit het s... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
