23 Oktober 2022
October 22nd, 2022
DagstukSpreuke 10Die kontras tussen regverdiges wat in wysheid optree en die dwase ongereddes word hier beklemtoon:In wat hulle het, hoe hulle kommunikeer, hoe hulle hul salarisse spandeer, hoe hulle ... Read More
22 Oktober 2022
October 22nd, 2022
DagstukHebreers 7ʼn “Cristofany” is ʼn voor verskynsel (O.T) van Jesus op aarde, soos bv. aan Joshua of die 4 de Een in die vuur saam met Daniël se vriende.Melgisedek was so ʼn “Cristofany” wat ʼn Koning ... Read More
21 Oktober 2022
October 22nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 9Saul en Samuel ontmoet mekaar!Die Here praat profeties met Samuel oor die jong Saul wat die koning moet wees!Dit moes nogal intimiderend vir Saul gewees het om te hoor by die ou pries... Read More
20 Oktober 2022
October 22nd, 2022
DagstukSpreuke 9Inspraak word net deur iemand geag wat wys is, maar dwase haat dit dat jy met hulle praat en hulle probeer reghelp.Inspraak of teregwysing is n sensitiewe saak!Meestal kan jy net ieman... Read More
19 Oktober 2022
October 19th, 2022
DagstukHebreërs 6Ons moet geestelik bly groei en leer van nuwe beginsels uit Sy woord!Dit verander ons om meer en meer soos Jesus te begin lyk!Daarom moet ons vashou aan die Here se beloftes en waarhe... Read More
18 Oktober 2022
October 18th, 2022
Dagstuk1 Samuel 8Die aanvanklike plan was dat die Here alleen die Koning van Israel sal wees en dat Hy dan Rigters gebruik om regspraak te gee oor Israel en hulle te regeer namens die Here.Maar omdat ... Read More
17 Oktober 2022
October 16th, 2022
DagstukSpreuke 8Wysheid soek jou!Daarom moet jy wysheid en insig soek soos ʼn kosbare skat!Hier sien ons hoe wysheid ons help in die lewe om regte besluite te neem en dit loop uit op ʼn beter lewensgeha... Read More
16 Oktober 2022
October 16th, 2022
DagstukHebreërs 5Jesus is ons Hoëpriester!!Elke hoëpriester wat daar deur die geskiedenis was, was net ʼn tipe (ʼn afbeelding) van Jesus, ons volmaakte en ewige Hoëpriester!Jesus sit aan die regterhand ... Read More
15 Oktober 2022
October 15th, 2022
Dagstuk1 Samuel 7Samuel lei eers die volk in ʼn geestelike herlewing deur hulle te laat ontslae raak van hulle afgode!Daarna gee die Here Samuel ʼn bo-natuurlike oorwinning oor die veel sterker en aggre... Read More
14 Oktober 2022
October 14th, 2022
DagstukSpreuke 7ñ Wyse waarskuwing teen wellus, seksuele losbandigheid en owerspel, verduidelik dat so ñ prostituut eintlik die einde van die jongman beteken.Sy steel sy onskuld en reputasie.As jy kon... Read More
13 Oktober 2022
October 13th, 2022
DagstukHebreërs 4Jesus is ons rus!Dis ñ beter en voller rus en vrede as die Israeliete se beloofde rus van Kanaan!Maar, hierdie rus soos die Israeliete se land kan net verkry word as jy glo!!Om te glo... Read More
12 Oktober 2022
October 12th, 2022
Dagstuk1 Samuel 6 Die Filistyne het hulle priesters en waarsêers gevra hoe hulle die ark moet terugstuur na Israel!Met hulle antwoord het hulle probeer om steeds die ark by hulle te hou!Benewens goue ... Read More
11 Oktober 2022
October 11th, 2022
DagstukSpreuke 6Tree dringend op om nie in iemand anders se slegte invloed te beland nie.Om hard te werk en fluks jou taak te doen is wys!Dit is nie wysheid om met skelm streke en korrupte mense jou m... Read More
10 Oktober 2022
October 10th, 2022
DagstukHebreërs 3Ons behoort aan God en is dus vir die hemel bestem!Ons, soos Moses, is die huis wat Hy bou en dus moet ons gehoorsaam wees aan Hom en nie soos die Israeliete ongelowig en ongehoorsaam... Read More
9 Oktober 2022
October 8th, 2022
Dagstuk1 Samuel 5Die Teenwoordigheid van die Here by mense wat dit nie respekteer is dodelik! Die Filistyne se 1ste drie van die vyf stede begin plae kry as die ark by hulle is.Daarom wil die Filistyn... Read More
8 Oktober 2022
October 7th, 2022
DagstukSpreuke 5 Sonde draai jou vas sê Salomo!Daarom moet ons weg bly van wellus!Dis dwaasheid om agter die versoeking van jou oë en die versoeking van jou vlees aan te loop! Geniet jou eie huweliks-... Read More
7 Oktober 2022
October 7th, 2022
DagstukHebreërs 2Vader het ons as Sy kinders hulp gegee in die vorm van ñ “Ouboet” wat deur goed moes werk, sodat Hy (Jesus) ons kan bystaan as ons sukkel om deur dieselfde goed te werk.Omdat Hy self ... Read More
6 Oktober 2022
October 6th, 2022
Dagstuk1 Samuel 4In ñ oorlog teen die Filistyne, dink die Israeliete dat dit goed sal wees om die verbondsark by hulle te hê soos ñ “gelukbringer", maar dit was nie die Here se plan nie en daarom ster... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
