21 April 2023
April 21st, 2023
DagstukLevitikus 8Moses wy Aäron en sy seuns toe as priesters met ń uitgerekte en ingewikkelde inwydingseremonie. Daar was baie offers en dit het Aäron-hulle sewe dae geneem om in die Tabernakel te bl...  Read More
20 April 2023
April 20th, 2023
DagstukEsegiël 10Esegiël sien die Troon van die Here en die 4 engele om Sy Troon wat Jesaja in sy 6de hoofstuk beskryf.Hulle 4 se 4 gesigte wat die karakter van God uitbeeld is ook saam aan die beweeg...  Read More
19 April 2023
April 19th, 2023
DagstukHand. 18Paulus ontmoet Priscilla en Akwilla: ń getroude paar, mede tentmakers soos Paulus self, wat van Rome af kom, saam met hom in Korinte gebly het, vir langer as ń jaar en ook saam in Efese...  Read More
18 April 2023
April 18th, 2023
DagstukLevitikus 7Op die berg Sinai stel die Here die offer-gebruik in en verduidelik dat dit rein gedoen moet word en dat ń gedeelte altyd na die priesters moet gaan en watter dele glad nie geëet mag...  Read More
17 April 2023
April 17th, 2023
DagstukEsegiël 9Die visioen van oordeel wat Esegiël sien het ń genadekant.Daar is voor die 6 doodsengele, ń engel gestuur wat  berouvolle mense van Jerusalem moes merk, sodat hulle nie sterf in die oo...  Read More
16 April 2023
April 15th, 2023
DagstukHand. 17Paulus en sy span preek in Tessalonika, Berea en toe in Atene!Alhoewel hulle vervolg was in die eerste twee stede het Paulus op die Areopagus heuwel, die plek van aanbidding met die men...  Read More
15 April 2023
April 15th, 2023
DagstukLevitikus 6Deel van die uitgebreide offer struktuur wat die priesters in stand moes hou, was die restitusie wat gedoen moes word as iemand van Israel gesteel of ń ander se dier dood gemaak het ...  Read More
14 April 2023
April 14th, 2023
DagstukEsegiël 8Al was Israel in ballingskap het hulle wat in Jerusalem agtergebly het aan gegaan met afgodery!Van diere aanbidding en ook die son na die vereering van Tammus wat verbind word met Ashe...  Read More
13 April 2023
April 13th, 2023
DagstukHand. 16Die jong Timoteus sluit by Paulus aan op sy sendingreis.Die Here verhoed hulle egter om na Asië te gaan want die evangelie moes eers Europa bereik en daarom is hulle Masedonië toe waar ...  Read More
12 April 2023
April 12th, 2023
DagstukLevitikus 5Ons almal as mense sondig, wetend of onwetend!Waneer ons sonde doen is die volgende elemente nodig:1. Belydenis““ …‘ moet hy, wanneer hy aan enige van al hierdie dinge skuldig is, be...  Read More
11 April 2023
April 11th, 2023
DagstukEsegiël 7Trots en sondeskuld bring onvrede, onrustigheid en die dood!Daarom waarsku die Here Sy volk oor hulle sonde deur Esegiël: dis deel van Sy genade, dat Hy hulle oor en oor, en in detail ...  Read More
10 April 2023
April 10th, 2023
DagstukHand.  15Hierdie nuwe beweging bekend as christenskap het eers onder die Jode begin en hulle het al hoe meer heidene gesien tot geloof kom in Jesus as Verlosser!Die Joodse gelowiges het egter a...  Read More
9 April 2023
April 8th, 2023
DagstukLevitikus 4Dis Opstanding Sondag!As jy sonde doen maar jy weet nie dat dit verkeerd was wat jy gedoen het nie, is dit steeds sonde en is jy skuldig!Omdat jy dan behoort te sterf, het die Here ń...  Read More
8 April 2023
April 8th, 2023
DagstukEsegiël 6Die afgode van veral Baäl en Ashera is op die heuwels en bergtoppe aanbid.Daar was pale en afgode opgerig tot hulle eer, ook deur die Israeliete.Meestal het hulle op die hoogtes ook da...  Read More
7 April 2023
April 6th, 2023
DagstukHand. 14Mag julle elkeen 'n wonderlike Goeie Vrydag beleef as ons vandag saam die Here se kruisdood vier: die verlossing van die mensdom!!!Paulus en Barnabas voltooi hulle 1ste sendingreis. Alh...  Read More
6 April 2023
April 6th, 2023
DagstukLevitikus 3Die offer van diere, skape, bokke en beeste het heengewys na Jesus!Dit is hoekom dit sonder gebrek moes wees om te kan offer.Om jou hand op die offerdier te sit voor sy keel afgesny ...  Read More
5 April 2023
April 5th, 2023
DagstukEsegiël 5Die Here se oordeel oor Jerusalem se sonde word verder verduidelik:Die beleg wat uitloop op ballingskap maar nie voor die mense hulle eie kinders begin eet nie.In die Romeinse beleg va...  Read More
4 April 2023
April 4th, 2023
DagstukHand. 13Die gemeente van Antiogië stuur Barnabas en Paulus uit om die evangelie te gaan verkondig.In Ciprus beleef hulle wonderwerke wat die Goeie nuus van Jesus so onderskraag dat selfs die go...  Read More
   NewerOlder