11 September 2023
September 11th, 2023
Amos 7n Skietlood is wat Amos sien as die Here met hom praat oor Sy standaard van reg en verkeerd!Daar is net een Waarheid en ons mag nie daarvan afwyk nie anders bou ons skeef. Jerobeam het van die W... Read More
10 September 2023
September 10th, 2023
Openbaring 16As die 7 engele met sewe bakke van oordeel dit oor die aarde uitgiet ten tye van die verdrukking gaan die mense wat op aarde oor is eerder kies om die Here te laster as om Hom om hulp te ... Read More
9 September 2023
September 9th, 2023
1 Kronieke 28Dawid sê vir al sy leiers dat die Here hom gekies het as koning en dat die Here nou Salomo kies om sy opvolger te wees.Hy deel hulle ook mee dat al is dit sy droom om die Tempel van die H... Read More
8 September 2023
September 7th, 2023
Amos 6Alhoewel Sion, Jerusalem, genoem word is hierdie waarskuwing vir Samaria!Die weekde van die mense in Israel word hier beskryf!Hulle is gemaklik, maar nie Godvresend nie!Daarom profeteer Amos oor... Read More
7 September 2023
September 7th, 2023
Openbaring 15Johannes soos, Moses, Jesaja, Esegiël, Paulus en ander in die bybel, het die ware Tempel gesien: die Een in die hemel!Die Hemel is die Tempel, die Troonkamer van God.Ons as regverdiges ga... Read More
6 September 2023
September 5th, 2023
1 Kronieke 27Dawid se orde waarmee hy regeer het, het ñ standaard in Israel geword.Daarom was dit belangrik dat Israel dit onthou selfs nog na die ballingskap.Die name was legendes, maar hulle poste w... Read More
5 September 2023
September 5th, 2023
Amos 5Bet-El en Berseba is waar Israel goue kalwe laat oprig het om te aanbid instede van na die Tempel in Jerusalem gaan.Nou waarsku Amos Israel om op te hou met afgodery en eerder:“Ja, so sê die Her... Read More
4 September 2023
September 4th, 2023
Openbaring 14In die verdrukking gaan daar 144 000 jong Joodse manne opstaan en in Christus glo. Hulle gaan dan van Jesus getuig regoor die aarde.Dit sal egter vir hulle moeilik wees in ñ tyd waarin d... Read More
3 September 2023
September 2nd, 2023
1 Kronieke 26Daar was ñ breedvoerige stelsel van wagte wat die Tempel moes op pas en dan weer ñ ander familie wat binne die Tempel verantwoordwlik was vir al die goed wat aan die Here toegewy was.So ... Read More
2 September 2023
September 1st, 2023
Amos 4Droogte, siektes, oorlog en rampe is deel van die algemene sonde al van die wêreld!Dit kom eintlik van die vyand wat wil moor, roof en vernietig (Jn. 10:10)Maar, in die gedeelte van Amos sê die ... Read More
1 September 2023
September 1st, 2023
Openbaring 13Hier lees ons van die draak wat aanbid word (satan) die antichris wat gaan regeer in die eindtye en die vals-profeet wat wonders sal kan doen.Hierdie bose 3 sal die Here se Drie-eenheid w... Read More
31 Augustus 2023
August 31st, 2023
1 Kronieke 25Asaf, Jedoetoen en Heman was Dawid se 3 Aanbiddingsleiers.Hulle was net sulke legendes onder die volk soos Dawid se 3 sterk soldate was!Hier skryf hulle NA die ballingskap oor die 24 dien... Read More
30 Augustus 2023
August 29th, 2023
Amos 3“Loop twee saam sonder dat hulle afgespreek het?”Amos 3:3 AFR20Die Here kom met ons oreen dat waneer Hy iets op aarde gaan doen, sal Hy eers Sy profete waarsku.“Ja, my Heer, die Here, ... Read More
29 Augustus 2023
August 29th, 2023
Openbaring 12Israel wat “geboorte” gegee het aan die Koning, die Messias, word hier as vrou uit gebeeld!Netsoos met haar uittog uit Egipte waar die Here vir haar arendsvlerke gegee het om te vlug (Eks... Read More
28 Augustus 2023
August 28th, 2023
1 Kronieke 24Hierdie boek, Kronieke, word na die ballingskap se terugkeer deur ñ priester geskryf.Daarom die detail van die priesters en leviete se herkoms en ook die neer pen van hoe die lot hulle na... Read More
27 Augustus 2023
August 27th, 2023
Amos 2Om nie heilig te leef nie bring ñ oordeel oor jouself, maar om ander te ontheilig bring oor die volk smart.Amos sê dat in sy tyd die Israeliete die profete verhinder het om te profeteer en die N... Read More
26 Augustus 2023
August 26th, 2023
Openbaring 111 260 dae is 42 weke en is die eerste 3 en ñ half jaar van die verdrukking (m.a.w tot in die middel van die 7 jaar).Met die kerk weg uit die wêreld stuur die Here 2 getuies om Sy Waarheid... Read More
25 Augustus 2023
August 25th, 2023
1 Kronieke 23Aan die einde van Dawid se koningskap is die belangrikste gedeelte wat hy oorgee aan Salomo, die nuwe koning: die aanbidding en lof vir die Here.Dit is die eerste en breedvoerigste verdui... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
