22 November 2023
November 21st, 2023
Jeremia 3Israel was ontrou aan die Here en het as gevolg van hulle afgodery die Here se straf ervaar.Die erge gebeure in Israel het egter nie Juda hulle buurland tot nugtere denke gestig nie!Nee! Juda... Read More
21 November 2023
November 20th, 2023
Matteus 18Kom ons wees kinderlik en nie kinderagtig nie, maan Jesus!Kinderagtig is om ñ struikelblok vir kinderlikes te wees!Dit is ook om neer te sien op ander vanuit kinderagtige hoogmoed!Kinderlike... Read More
20 November 2023
November 19th, 2023
2 Kronieke 23Johada die priester bring herlewing in Juda!Hy stel weer ñ “seun” van Dawid aan op die troon!Hy laat maak Atalia, die bose koningin dood!Hy herstel weer die priesters en hulle diensbeurte... Read More
19 November 2023
November 18th, 2023
Jeremia 2Israel en Juda het hulle God vir afgode verruil!As jy nie weet wat in die verlede gebeur het nie, daarom is geskiedenis belangrik, sal jy dink dit was jy self wat so oulik is. Jy sal nie bese... Read More
18 November 2023
November 17th, 2023
Matteus 17Op die berg van verheerliking sien Jesus vir Moses en Elia, wat die wet en die profete verteenwoordig, dus die Ou Testament!Petrus se vesoek om vir hulle hutte te maak om hulle te huisves (d... Read More
17 November 2023
November 16th, 2023
2 Kronieke 22Al word al die broers wat moet opvolg as koning doodgemaak, bly daar een oor, al maak ñ bose ou vrou al die seuns van die koning dood word een weggesteek!!Want, die Here het vir Dawid bel... Read More
16 November 2023
November 15th, 2023
Jeremia 1Die Here roep ñ jong Jeremia om te profeteer oor Juda en Jerusalem!Hy sou baie jare profeteer en waarsku dat daar ñ ballingskap gaan kom tot in met die ballingskap self.“Jy moet nie vir hulle... Read More
15 November 2023
November 14th, 2023
Matteus 16Die Fariseërs en skrifgeleerdes vra Jesus om ñ wonderteken. Hy antwoord hulle en sê dat daar natuur tekens is wat hulle kan lees om te kan glo.Skeptiese mense soek na bewyse deur tekens, maa... Read More
14 November 2023
November 13th, 2023
2 Kronieke 21Josafat se seun Jehoram word koning.Hy vermoor al sy broers en regeer boos soos sy skoonpa Agab van Israel.Die volke om Juda kom in rebellie, en na 8 jaar sterf die slegte koning ñ pynlik... Read More
13 November 2023
November 12th, 2023
Haggai 2Hou moed!Profeteer Haggai aan die goeweneur en hoëpriester.Na ñ moeilike tyd in Juda en Israel is daar uitkoms, en die Here belowe voorspoed.As ek en jy weer na die Here terugkeer (daagliks) s... Read More
12 November 2023
November 11th, 2023
Matteus 15Jesus konfronteer die Fariseërs wat Hom aanvat oor Sy dissipels!Hy sê reguit vir hulle dat hulle net met hulle mond die Here dien, en nie met hulle harte nie!Soos, om jou ouers te versorg is... Read More
11 November 2023
November 11th, 2023
2 Kronieke 20Daar trek ñ eermag van 3 verskillende lande op teen Josafat en Juda.Die Here stel Josafat gerus, nadat hy die volk laat vas en bid het.Hierna trek hy op teen die mag, maar die koning laat... Read More
10 November 2023
November 10th, 2023
Haggai 1Die boek is geskryf na die ballingskap van Juda.Daar was 3 groepe wat terug gekeer het uit Babelonië.Hierdie was die eerste : onder leiding van Serrubabel die goeweneur (uit die geslag van Daw... Read More
9 November 2023
November 8th, 2023
Matteus 14Jesus rou oor Sy vriend en neef Johannes die Doper se dood aan die hand van Herodes, maar die skare mense volg Hom toe na die verlate plek van Sy gebed.Daar is hulle sonder kos en vermeerder... Read More
8 November 2023
November 7th, 2023
2 Kronieke 19Die siener of profeet Jehu het baie duidelik vir Josafat gaan sê dat sy oorlog saam met Agab nie die regte ding was om te doen in die oë van die Here nie. Hy sou ge-oordeel word oor sy sa... Read More
7 November 2023
November 6th, 2023
Sefanja 3Na ñ woord van oordeel oor Jerusalem en sy mense begin die Here deur Safanja oor die toekoms van Israel praat.Selfs nog vir ons die toekoms: die tyd wat die Koning van Israel in Jerusalem gaa... Read More
6 November 2023
November 6th, 2023
Matteus 13Jesus se Koninkryk is soos ñ kosbare pêrel wat gesoek moet word, dit is ook soos ñ mosterdsaad wat in jou klein begin en dan ñ groot boom raak, dit is ook soos ñ net waar die slegtes uit geg... Read More
5 November 2023
November 4th, 2023
2 Kronieke 18Somtyds weet jy dat jy nie weet nie!Agab en Josafat was nie seker dat 400 Baal profete reg was nie. Daarom vra Josafat vir ñ profeet van die Here.Daar was Elia, maar Miga word geroep en h... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
