13 November 2023

Haggai 2

Hou moed!
Profeteer Haggai aan die goeweneur en hoëpriester.
Na ñ moeilike tyd in Juda en Israel is daar uitkoms, en die Here belowe voorspoed.

As ek en jy weer na die Here terugkeer (daagliks) sal die slegte tye weer goed word.

Here, dankie dat U ons nie op ñ laagtepunt hou, in die op en af van die lewe nie! U bring weer vreugde en voorspoed deur vrede!
U is die Vredevors!