14 November 2023

2 Kronieke 21

Josafat se seun Jehoram word koning.
Hy vermoor al sy broers en regeer boos soos sy skoonpa Agab van Israel.
Die volke om Juda kom in rebellie, en na 8 jaar sterf die slegte koning ñ pynlike dood agv ñ ongeneeslike siekte.

Here, as mense nie U eer nie en sterf so dramaties, dan besef ons net weer hoe nietig ons is en Groot U is!!
Ons vrees U met ñ Heilige eer!
U is Almagtig groot!!