11 November 2023

2 Kronieke 20

Daar trek ñ eermag van 3 verskillende lande op teen Josafat en Juda.
Die Here stel Josafat gerus, nadat hy die volk laat vas en bid het.
Hierna trek hy op teen die mag, maar die koning laat sy lofprysers voorloop met ñ lied.
Toe hulle by die vyand kom het hulle mekaar almal doodgemaak.
Die Here het vir Josafat en die volk geveg!!

Here, ons kies om U te loof in ons uitdagings!
Sal U vir ons veg en ons saam in U oorwinning in neem!
U Is Liefde!