5 November 2023

2 Kronieke 18

Somtyds weet jy dat jy nie weet nie!
Agab en Josafat was nie seker dat 400 Baal profete reg was nie. Daarom vra Josafat vir ñ profeet van die Here.
Daar was Elia, maar Miga word geroep en hy profeteer uiteindelik diie Waarheid!
Agab die bose koning van Israel sou sterf in die oorlog!
Dit gebeur toe net so, maar Josafat was byna verslaan, die Here red hom egter ten spyte van sy ongehoorsaamheid en veg saam met sy goddelose skoonpa.

Here, dankie dat U ons vergewe en steeds red as ons foute maak!
U is Genade!