12 November 2023

Matteus 15

Jesus konfronteer die Fariseërs wat Hom aanvat oor Sy dissipels!
Hy sê reguit vir hulle dat hulle net met hulle mond die Here dien, en nie met hulle harte nie!
Soos, om jou ouers te versorg is  deel van jou geloof en daarop wys Hy hulle.
Hulle is kwaad en geaffronteer, maar Hy gee eerder om vir die siekes soos die vrou wat haarself ñ hond noem, soos die Jode haar toe snou, maar Jesus sien haar opregtheid!

Here, dankie dat U genees en gebede beantwoord!
U is die Waarmaker van U Woord