7 Augustus 2023
August 6th, 2023
1 Kronieke 17Dawid het ñ begeerte om vir die Here se ark n huis te bou: ñ tempel!Maar nadat die Here met Natan die profeet gepraat het wys die Here vir Dawid dat hy nie vir Hom ñ tempel gaan bou nie, ...  Read More
6 Augustus 2023
August 6th, 2023
Esegiël 46Esegiël beskryf verder hoe aanbidding in die tempel moet verloop as dit weer gebou word. Onthou hy wat Esegiël is, is in ballingskap, maar as ñ priester beskryf hy hoe die volgende volksleie...  Read More
5 Augustus 2023
August 5th, 2023
Openbaring 4Johannes het ñ Troonkamer ervaring!Hy word deur die Gees na God se Troon geneem. Net soos Moses, Jesaja, Esegiël en ñ paar ander probeer hy met ons aardse tydgebonde woordeskat beskryf wat...  Read More
4 Augustus 2023
August 3rd, 2023
1 Kronieke 16Met die aankoms van die ark van die verbond in Jerusalem, het Dawid ñ massiewe partytjie gehou en vir al die Israeliete wat gekom het vir die geleentheid, kos gegee en hulle het saam gesi...  Read More
3 Augustus 2023
August 3rd, 2023
Esegiël 45Die Here vermaan die leiers van Israel om nie weer na die ballingskap soos voor dit uit selfsug en eie belang op te tree nie, maar eerder die mense te help!Leiers moet help en selfs grond to...  Read More
2 Augustus 2023
August 2nd, 2023
Openbaring 3Jesus bemoedig en vermaan die laaste drie gemeentes!Sardis, Filadelfia en Laodicia verteenwoordig ook die jerke van die laaste tye!Daarom dink ek moet ons nog meer let op wat Jesus aanbeve...  Read More
1 Augustus 2023
July 31st, 2023
1 Kronieke 15Dawid vind uit wat die regte manier is om die ark te vervoer, aangesien niemand wat leef dit al gedoen het nie bestudeer hulle die skrif!Hy weet toe dat dit deur Leviete op hul skouers ge...  Read More
31 Julie 2023
July 30th, 2023
Esegiël 44Die oospoort van die tempelberg is vandag nog toe. Die toe-gesmelde hek is duidelik sigbaar vanaf die Olyfberg en in Jesus se dae het Hy daar in en uit gegaan, maar nou is dit toe!Eendag sal...  Read More
30 Julie 2023
July 30th, 2023
Openbaring 2Jesus is aan die woord as Hy die gemeentes van Efese, Smirna, Pergamum en Tiatira aanspreek in die hoofstuk.  Hy adreseer die “boodskapper” van die gemeente dit is heel moontlik hulle gees...  Read More
29 Julie 2023
July 30th, 2023
1 Kronieke 14Dawid as koning, was geweldig suksesvol. Met goeie verdrae het hy van die naburige koning hulp gekry wat hom gehelp het om ñ paleis te bou. Die paleis wat Dawid gebou het was ñ oefen lop...  Read More
28 Julie 2023
July 30th, 2023
Esegiël 43Die Here wil die Tempel met sy gebruike vas maak by die Israeliete wat in ballingskap in Babilon woon. Dit is ook hoekom die Here vir ñ Priester wat ook ñ Profeet is weer die afmetings en ge...  Read More
27 Julie 2023
July 27th, 2023
Openbaring 1Ons het die voorreg en seën om die laaste boek van die Nuwe Testament te bestudeer!Johannes die vriend van Jesus het ’n visioen op die eiland Patmos waar hy ’n gevangene is van Jesus ons H...  Read More
26 Julie 2023
July 26th, 2023
1 Kronieke 13Dawid is so opgewonde om weer die ark te versorg nadat dit baie jare onder Saul se koningskap net geignoreer was!Daarom roep hy die hele volk byeen om die ark te gaan haal.Ten spyte van s...  Read More
25 Julie 2023
July 24th, 2023
Esegiël 42Esegiël sien verder in sy visie oor ñ toekomstige tempel dat daar “heilige” kamers rondom die tempel gebou sou wees waarin priesters tydelik kon bly as hulle diens doen voor die Here in Sy T...  Read More
24 Julie 2023
July 24th, 2023
FilemonDie slaaf, Onesimus, het gevlug van Filemon se huis af.Miskien het hy juis vir Paulus wat in huisarres was, in Rome, gaan opsoek, want die apostel was al by sy meester se huis en het seker toe ...  Read More
23 Julie 2023
July 23rd, 2023
1 Kronieke 12Dawid, voordat hy koning geword het, het ñ magtige weermag om hom versamel van meer as n half miljoen soldate!Hierdie ouens het na hom toe gekom waar hy was tydens Saul se Koninskap!Miski...  Read More
22 Julie 2023
July 22nd, 2023
Esegiël 41Esegiël beskryf verder die visioen van die tempel wat hy van die Here af gekry het.Onthou hy is in ñ ander stad, in ballingskap, wat hy moontlik sien is die tempel van Herodes wat in die tyd...  Read More
21 Julie 2023
July 21st, 2023
3 JohannesJohannes die vriend van Jesus skryf in sy ouer dae hierdie brief aan ñ getroue volgeling van Christus, Gaius!Hy dank hom omdat hy die mense goed lei,maar selfs hierdie apostel, wat saam met ...  Read More
   NewerOlder