16 Jan 2026
January 17th, 2026
Johannes 21:1-14Jesus verskyn 'n 3de keer aan Sy dissipels.Hierdie keer vir die groep wat na hulle ou lewe terg gekeer het gaan haal Hy by die see van Galilea.Soos toe hy van hulle ontmoet het jare te... Read More
15 Jan 2026
January 15th, 2026
Sefanja 2:1-15Die profesie kon net sowel vir vandag geskryf gewees het.Dit spreek oordeel uit oor Gaza waar die Filistyne woon en ook oor die Moabiete en Ammoniete wat teen Israel opstaan en dit vir d... Read More
14 Jan 2026
January 14th, 2026
Job 37:1-24Elihu praat verder en sê vir Job:““Luister hierna Job! Staan stil en gee aandag aan God se wonders.”Job 37:14 AFR20Hy beskryf die Ontsagwekkende Groot God as hy oor weer lig, wolke, sneeu, ... Read More
13 Jan 2026
January 13th, 2026
Johannes 20:18-31Die dissipels wat in vrees en onsekerheid wegkruip in 'n toegesluit bo-kamer ontmoet 'n Opgestane Jesus toe Hy bo-natuurlik aan hulle verskyn!Toe Jesus Sy Heilige Gees oor hulle uit a... Read More
12 Jan 2026
January 12th, 2026
Sefanja 1:1-18Sefanja profeteer in die jong Godvresende koning,Josia, se tyd.Alhoewel daar geestelike herlewing was met Josia was Juda vir so baie jare in afgodery en was Baal en Asjera aanbidding mee... Read More
11 Jan 2026
January 10th, 2026
Job36:1-33Elihu hou aan praat en sê hy praat met Job namens die Here.Verder sê die jong man dat sy kennis puik en afgerond is.Hy beskryf die Almag van die Here en hoe die Here weer en weer lig in Sy m... Read More
10 Jan 2026
January 10th, 2026
Johannes 20:1-18Maria Magdalena kry Jesus se graf leeg die Sondag oggend en gaan vertel Sy dissipels daarvan.Petrus en Johannes hardloop na die graf!Johannes se mooi opregte vertelling van hierdie gro... Read More
9 Jan 2026
January 8th, 2026
Rut4:13-22Uit Rut en Boas se huwelik word daar 'n kleinkind vir Naomi gebore wat haar sou versorg.Al was dit tegnies nie Naomi se kleinkind of familie nie het Rut se liefde en Boas se getrouheid aan d... Read More
8 Jan 2026
January 7th, 2026
Job 35:1-16Elihu sit sy kritiek oor Job se geloof voort.Hy beskuldig Job daarvan dat hy wat Job is nie die Here verstaan nie.(Elihu se teologie is eintlik verwronge).Hy verduidelik hier dat God onbetr... Read More
7 Jan 2026
January 7th, 2026
Johannes 19:38-42Josef van Arimitea 'n geheime dissipel van Jesus en Nikodemus wat op die Sanhedrin gedien het is die twee wat Jesus haastig in Sy graf neerlê voor die Shabbat van Peshag (Paasfees) be... Read More
6 Jan 2026
January 7th, 2026
Rut 4:9-12Die oudstes (ten minste 10 van hulle) en ander getuies in Bethlehem se stadspoort neem nie net waar dat Boas die Losser is en ook vir Rut as vrou neem nie, hulle seën ook die paartjie.Hulle ... Read More
5 Jan 2026
January 5th, 2026
Job 34:1-37Elihu gaan voort met beskuldigings dat Job deur hierdie trauma in sy lewe gaan omdat hy gesondig het en roep oor hom nog swaarder straf uit: Job, jy verdien die swaarste straf vir jou bose ... Read More
4 Jan 2026
January 3rd, 2026
Johannes 19:31-37Sagaria 12:10, Ex 12:46 en Psalm 34:21 kom in vervulling.Geen been van die paaslam mag gebreek word nie.Jesus is dood voordat hulle Sy bene gebreek het en die soldate het Sy sy deurbo... Read More
3 Jan 2025
January 2nd, 2026
Rut 4:7-8Boas het die ruiltransaksie bevestig met die losser deur sy sandaal te laat uittrek voor 10 manne van Bethlehem.Dit was in daardie tyd simbolies ń bekragtiging dat die losser sy reg op die ei... Read More
2 Jan 2025
January 1st, 2026
Job 33:1-33Elihu gaan voort om met Job te praat en basies as middelaar te probeer optree. Elihu verdedig die Here deur vir Job te verduidelik dat die Here genadig is. Hy nooi Job uit om met hom te pra... Read More
1 Jan 2026
December 31st, 2025
Baie Voorspoedige Nuwejaar!Johannes 19:28-30Jesus roep uit 'Ek het dors' om nog ń profetiese Psalm in vervulling te bring ( Ps 69:22).Met dit het Hy die finale detail van die volle vloek betaal wat vi... Read More
31 Des 2025
December 30th, 2025
Rut 4:1-6Boas ontmoet die naaste losser aan Naomi om te hoor of hy die grond van Elimeleg wou koop.(Sy naam word nie genoem nie om hom verleentheid te spaar).Eers stem die man in, maar besluit onmidde... Read More
30 Des 2025
December 30th, 2025
Job 32:1-22Elihu was ń jongman wat uit respek gewag het totdat almal klaar gepraat het. Hy was egter ontsteld omdat Job homself geregverdig het en hy respekteer sy ouer vriende maar redeneer dat wysh... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
