29 Des 2025
December 30th, 2025
Johannes 19:17-27Pilatus benoem Jesus as die 'Koning van die Jode' deur ń kennisgewing wat hy bokant Jesus se kop gehang het terwyl Hy aan die kruis gehang het.ń Profetiese vervulling van Ps 22:19 kom... Read More
28 Des 2025
December 27th, 2025
Rut 3:8-18Rut lê by Boas se voete na die aand se fees.Sy kruip stilletjies in en hy kom dit eers in die middel van die nag agter.Deur by sy voete in te kruip wys sy dat sy haar aan hom onderwerp en da... Read More
27 Des 2025
December 27th, 2025
Rut 3:8-18Rut lê by Boas se voete na die aand se fees.Sy kruip stilletjies in en hy kom dit eers in die middel van die nag agter.Deur by sy voete in te kruip wys sy dat sy haar aan hom onderwerp en da... Read More
26 Des 2025
December 26th, 2025
Job 31:13-40Job probeer 'n laaste keer sy eie onskuld en ook sy regstaan met die Here verduidelik!Hy was iemand wat gehelp het, armes kos, klere en verblyf gegee het; sy werkers goed versorg het; nie ... Read More
25 Des 2025
December 26th, 2025
Johannes 19:1-16Pilatus laat Jesus gesel.Die soldate het hom bespot en 'n doringkroon op Sy kop gedruk. Pilatus het egter verklaar dat hy geen skuld in Jesus vind nie. Hy het sy hande in onskuld voor ... Read More
24 Des 2025
December 23rd, 2025
Job 31:1-13Tydens trauma en rou in ons lewe deursoek ons ook ons harte soos Job.Job 31:6'...laat God my dan weeg op 'n onvervalste skaal, sodat Hy van my onberispelike optrede kan kennis neem.'Dawid h... Read More
23 Des 2025
December 22nd, 2025
Johannes18:28-40Jesus verskyn voor Pilatus, die Romeinse Goewerneur). Uit sy ondersoek probeer hy Jesus vrylaat, want dit blyk dat hy oortuig was Jesus was onskuldig aan die Joodse beskuldigings. Jesu... Read More
22 Des 2025
December 21st, 2025
Rut 3:1-5Naomi besef dat Rut nog lank het om te lewe en dat sou Naomi sterwe, sou Rut op haar veiligste in ń vreemde land wees as sy getroud was.Naomi besef dat aangesien Boas ń familie lid is van haa... Read More
21 Des 2025
December 20th, 2025
Job 30:1-31Jongmense verag Job in die toestand waarin hy is en dit moes ń geweldige vernedering vir hom gewees het. In die tye toe hy gesond was het hulle na hom geluister en sy raad gevolg.Nogtans ki... Read More
20 Des 2025
December 20th, 2025
Johannes18:25-27Petrus verloën Jesus vir 'n tweede en derde keer. Die haan kraai en die profetiese woord wat Jesus vir Petrus mee gewaarsku het, kom in vervulling (Joh 13:36-38).Here, U ken ons swakhe... Read More
19 Des 2025
December 18th, 2025
Rut 2:13-23Rut neem so oorvloedige hoeveelheid graan huistoe dat Naomi besef dat iets op die oesvelde moes gebeur het.Toe sy verneem Boas is die grondeienaar en dat hy oorvloedig gunstig is teenoor Ru... Read More
18 Des 2025
December 17th, 2025
Job 29:1-25Job beskryf hier een van sy grootste verliese... sy verhouding met die Here. Omdat hy nie die volle waarheid van die agtergrond van sy omstandighede ken nie, beleef hy die verlies en trauma... Read More
17 Des 2025
December 16th, 2025
Johannes 18:19-24Jesus moes volgens wet eers skuldig bevind word voordat hulle iets aan Hom kon doen (19). Die Fariseers het valse getuienisse afgelê om Hom skuldig te probeer bewys. Hy is twee keer g... Read More
16 Des 2025
December 15th, 2025
Rut 2:4-12Nog een van Rut se karaktertrekke is haar respek en beskeidenheid deurdat sy eers vra of sy are mag optel. Saam met dit was sy baie hardwerkend. Haar karakter en lojaliteit teenoor haar skoo... Read More
15 Des 2025
December 14th, 2025
Job 28:1-28Almal is soekend na wysheid. Die mens kan egter nie deur die toepassing van sy beperkte kennis enigsins eers wysheid verstaan nie. Selfs die suiwerste goud kan nie wysheid koop nie. Job sê ... Read More
14 Des 2025
December 13th, 2025
Johannes 18:12-18Jesus word voor Annas, wat Hoëpriester was, gebring. Petrus en Johannes het saam met Jesus in die voorhof ingegaan waar hulle Hom sou ondervra.Hier herken 'n diensmeisie Petrus en kon... Read More
13 Des 2025
December 13th, 2025
Rut 2:1-3Rut het 'n besondere verhouding met Naomi, haar skoonma, gehad. Haar integriteit het haar gelei om na Naomi om te sien en haar te versorg. Omdat sy 'n vreemdeling van Moab was, was daar geen ... Read More
12 Des 2025
December 11th, 2025
Job 27:1-23Job gaan voort om te beskryf dat hy onskuldig voor die Here staan. Hy het geensins iets in sy gewete wat hom pla nie. Die Here straf die onregverdige, maar Job hou vas aan sy onskuld.Here, ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
