3 Feb 2026
February 3rd, 2026
Markus 2:1-17Jesus is by Sy eie huis in Kapernaum as 4 vriende n verlamde man deur Sy dak laat sodat hulle verby die skare mense in Sy huis kan kom.Jesus genees die verlamde maar op antwoord vir die k... Read More
2 Feb 2026
February 2nd, 2026
Habakuk 1:1-11Habakuk die profeet vra die Here oor die korrupsie in die land en dat howe nie meer regapraak lewer nie!Hy vra die Here hoekom Hy niks doen aan die boosheid in Juda nie.Hierdie boek is n... Read More
1 Feb 2026
February 1st, 2026
1 Konings 1:1-53Die boek begin aan die einde van koning Dawid se lewe.Hy was so oud dat hulle n mooi meisie as versorger vir hom gekry het.Adonia die 2de oudste seun van Dawid het homself egter as kon... Read More
31 Jan 2026
January 30th, 2026
Markus 1:40-45Niemand kon in die Bybelse tyd melaats van gesond word nie.Boonop was dit aansteeklik en daarom het die mense melaatses uit die gemeenskap verjaag sodat hulle nie alledaagse artikels kon... Read More
30 Jan 2026
January 29th, 2026
Haggai 2:10-23Die Here gee op een dag in die winter na Israel se terugkeer uit ballingskap vir Haggai 2 keer n woord:vir die volk en dan vir hul goeweneur Serubbabel.Die 1ste is belofte van voorspoed ... Read More
29 Jan 2026
January 28th, 2026
Job 42:1-17Een van die mooiste hoofstukke in die Bybel!!!Job sê aan die Here jammer dat hy wat Job is, verwaand was.Die Here spreek Job se vriende aan en laat Job vir hulle bid.Nadat Job vir sy vriend... Read More
28 Jan 2026
January 28th, 2026
Markus 1:21-39Jesus genees Petrus se skoonma in Kapernaum nadat Hy daar in die sinagoge gepreek het en n duiwel uitgedryf het uit n man daar.Jesus maak toe baie siekes gesond en bevry baie van bose ge... Read More
27 Jan 2026
January 27th, 2026
Haggai 2:1-9Haggai gee n profetiese woord aan die politieke en die geesteluke leiers van Jerusalem:Ten spyte van die feit dat die huidige Tempel wat hulle gebou het nie so indrukwekkend was soos die e... Read More
26 Jan 2026
January 27th, 2026
Job 41:1-25In my vertaling word die beskrywing wat die Here hier aan Job gee n krokodil genoem maar ek dink die “Lavitiaan” was meer soos n draak.Die Here se beskrywing van hierdie “koning van die die... Read More
25 Januarie 2026
January 24th, 2026
Markus 1:14-20Jesus se prediking begin in Galilea!In daardie tyd roep Hy die vissermanne Petrus en Andreas sy broer asook Jakobus en Johannes.“Jesus sê toe vir hulle: “Volg My, en Ek sal julle vissers... Read More
24 Jan 2026
January 23rd, 2026
Haggai 1:1-15Prioriteite!Haggai leer ons n beginsel van die Here!Ons kan nie ons belange, ons huise, prioritiseer bo die huis van die Here en dink alles gaan met ons goed gaan nie.Al is dit nie n vloe... Read More
23 Jan 2026
January 23rd, 2026
Job 40:1-28Vanuit n storm antwoord die Here vir Job verder deur vir hom te vra of hy kan doen wat die Here doen.Hy gebruik verder die voorbeeld van die seekoei en krokodil wat beide sterk en onbeheerb... Read More
22 Jan 2026
January 23rd, 2026
Markus 1:1-13Markus begin sy weergawe van die evangelie van Jesus om vir ons te vertel van Johannes die Doper wat herlewing onder die volk Israel gepreek het voor die koms van Jesus.Hy het die volk ge... Read More
21 Januarie 2026
January 20th, 2026
Sefanja 3:9-20Sefanja profeteer nou oor die eindtye.Alles wat met Israel gebeur vanaf 1948.Die terugkeer van 'n volk na hulle land en erkenning van die nasies oor die land Israel.Maar selfs meer as di... Read More
20 Jan 2026
January 20th, 2026
Job 39:1-38Die Here sê vir Job:As jy dink jy weet beter as Ek sê jy dan of jy die natuur en diere van die veld se geheime ken, hulle krag vir hulle kan gee of hulle voortbestaan kan verseker!Nee net d... Read More
19 Jan 2026
January 20th, 2026
Johannes 21:15-25Jesus herstel weer Petrus se bediening!Nadat Petrus Jesus 3 keer verloën het vra die Here 3 keer vir Petrus of hy Hom liefhet en 3 keer herstel Jesus vir Petrus in sy herderlike amp.J... Read More
18 Jan 2026
January 17th, 2026
Sefanja 3:1-8Sefanja is een van die profete wat oor die nabye toekoms van Jerusalem profeteer maar ook oor wat aan die einde van tyd gaan gebeur. As gevolg van Jerusalem se leiers wat boos was sou di... Read More
17 Jan 2026
January 17th, 2026
Job 38:1-38Die Here antwoord Job vanuit 'n stormwind!Dis die verhouding wat die Here met Job het!!Die Here bemoedig Job deur vir hom te vra of hy as mens kan doen wat die Almagtige Skepper gedoen het.... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
