14 Junie 2023
June 14th, 2023
DagstukLevitikus 26 Vasdag 8 Hierdie belofte wat die Here vir Israel gee, het Hy gestand gehou deur die geskiedenis tot vandag toe. As Israel die Here volg en gehoorsaam dan ervaar hulle seën van die ... Read More
13 Junie 2023
June 13th, 2023
DagstukEsegiël 28 Vasdag 7 As Esegiël teen die koning van Tirus profeteer slaan hy oor om te profeteer teen die een wat agter die koning se bose heerskapy sit: satan. Hy beskryf satan en wat die Here ... Read More
12 Junie 2023
June 12th, 2023
1 Petrus 2Vasdag 6 ❤️Noudat ons, ons sondes afgesterf het en vir geregtigheid leef (lewe om die regte ding te doen), nou moet ons Jesus se Lig deur ons laat skyn vir die wat in duisternis is om ons so... Read More
11 Junie 2023
June 11th, 2023
DagstukLevitikus 25Vasdag 5Jubeljaar!Elke 50ste jaar moes die Israeliete mekaar vryskeld van skuld, grond teruggee wat hulle by ń Israeliet gekoop het en Israelietiese slawe vrystel!Dit was ń ekonomie... Read More
10 Junie 2023
June 10th, 2023
DagstukEsegiël 27Vasdag 4Tirus se oordeel word verder uitgespreek wanneer verduidelik word hoe hierdie eiland-stad so sentraal was vir ekonomiese ruilhandel in daardie tyd.Dit het mense van Europa, As... Read More
9 Junie 2023
June 9th, 2023
Dagstuk1 Petrus 1Vasdag 3Petrus dank en loof die Here vir sy en ons verlossing wat Jesus deur Sy bloed vir ons bewerkstellig het!Hy eer die Here dat ons op grond van genade vrygespreek en gered kon wo... Read More
8 Junie 2023
June 7th, 2023
DagstukLevitikus 24Vasdag 2Afgesien van die reëls oor die doodstraf vir moord en laster, gaan die hoofstuk oor die heerlikheid van die Here wat verteenwoordig word deur die lig van die Menorah (die 7-... Read More
7 Junie 2023
June 6th, 2023
Esegiël 26DagstukVasdag 1Die woord teen een van Israel se groot vyande van daardie tyd, Tirus, was dat dit sou verdwyn in die see en “gesoek sal word maar nooit weer gevind sal word nie.”Vandag nog so... Read More
6 Junie 2023
June 5th, 2023
DagstukJudaJakobus was Jesus se broer, maar so ook Juda.Juda skryf ń kort brief om te bevestig dat jy iemand se geloof en sy korrekte teologie kan sien in die manier waarop hy leef!!Hy waarsku teen va... Read More
5 Junie 2023
June 5th, 2023
DagstukLevitikus 23Sabbat,Pasga (paasfees)PinksterfeesLoofhuttefees waartydens Yom Kippur (die dag van Versoening) is was die ritme van weeklikse en jaarlikse fees en vasdae wat die Here vir Israel in... Read More
4 Junie 2023
June 3rd, 2023
DagstukEsegiël 25Ons mag ons nie verlekker in iemand anders se swaarkry of smart nie!Dis wat die Ammoniete en die Moabiete gedoen het en daarom spreek die Here deur Esegiël n oordeel uit oor die nages... Read More
3 Junie 2023
June 3rd, 2023
DagstukJakobus 5Die Here kom weer!!As ons met dit in gedagte leef sê Jakobus sal ons ontsag en vrees hê vir die Lewende God wat gaan kom oordeel aan die einde van die tyd!Daarom moet ons ons woord hou... Read More
2 Junie 2023
June 2nd, 2023
DagstukLevitikus 22Aäron en die priesters word duidelik geleer hoe om heilige offers te bring en hoe die heilige kos van die tempel dan geëet moes word!Vir ons beteken dit dat ons deur die Here geheil... Read More
1 Junie 2023
June 1st, 2023
DagstukEsegiël 24Die Here laat Esegiël potjiekos maak, die goeie vleis uitskep en die bene in die pot erg laat verbrand.Dit dui op die mense wat uit Jerusalem gered is en na Babelonië “gered” is, want... Read More
31 Mei 2023
May 31st, 2023
DagstukJakobus 4Hierdie stuk oor gebed roep ons tot ons binneste motiewe oor hoe ons vra en wat ons eintlik versoek!Ons kry meestal nie net omdat ons NIE vra nie, maar dan as ons vra kom ons met selfs... Read More
30 Mei 2023
May 29th, 2023
Levitikus 21As die Here verduidelik dat die heiligheid van priesters anders moet lyk as die van die res van die volk, is dit omdat hulle die volk by die Here moet verteenwoordig maar ook die Here by S... Read More
29 Mei 2023
May 28th, 2023
Esegiël 23Die Here verduidelik die sondes van Samaria, Israel, en Jerusalem, Juda, aan die hand van ń vergelyking.Hy noem Samaria en Jerusalem twee susters waarmee Hy getrou het, hulle name was Ohola ... Read More
28 Mei 2023
May 28th, 2023
DagstukJakobus 3Lewe jy in vrede?Dit begin by hoe jy jou tong beheer!Jou tong (wat jy sê) beskou die Here as die vrug van wat in jou hart aangaan.As jy vloek en negatief praat het jy heel moontlik nie... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
