12 Julie 2024
Lukas 8: 22-39
Op die see van Galilea maak Jesus die storm stil. Hy sou dit weer doen op ñ ander geleentheid, maar vir daardie keer het dit hulle toegelaat om na die oorkant van die meer te seil.
Daar net buite die heidense (nie-Joodse) dorp van Gadara kom Jesus en Sy dissipels af op ñ duiwel besetene.
Geweldig baie duiwels het in hierdie nie-Joodse Gadarener gebly.
Jesus jaag hulle in die varke, wat onrein diere vir jode was, in en hulle storm oor ñ krans in die meer in.
Die varke verdrink en die demone eindig tog weer op in die onderwêreld, die hel.
Here, mag ons U grootheid raaksien soos die dorp se mense en U vrees soos hulle gedoen het,
Maar mag dit ons U meer laat soek eerder as om U weg te wys soos Gadara gedoen het.
U is die Bevryder!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025